Kameeldoring Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Kameeldoring is 'n verwelkomende gastehuis in Zeerust, naby die Botswana-grens en net 60 km van die Madikwe Wildreservaat af. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n rustige tuin en bied die ideale verblyf vir 'n gesinsnaweek of 'n groepswegbreek.

Daar is 13 dubbelkamers met en suite-badkamers en 'n dubbelbed en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan gerus van die swembad gebruik maak of in die rustige tuin ontspan. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en parkeerplek word voorsien.

Zeerust is in Maricovallei geleë, sowat 240 km in 'n noordwestelike rigting vanaf Johannesburg. Doendinge in die omgewing: Doornrivier 4x4-roetes, Sterkstroom-staproete, Mafikeng Wildreservaat en die Doornkraal-bergroete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kameeldoring Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R320 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za