Kampala Gaste Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kampala Gaste Plaas is 13 km buite Bonnievale op die Boesmansrivier-pad in die rigting van McGregor geleë.
Kampala kry sy naam van Uganda se grootste stad.

Verblyf is beskikbaar in 6 huise en 7 en suite-kamers. Daar is ook 2 funksie-lokale met plek vir 60 gaste. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer. Daar is ook 'n braai-area.

Dié verblyf is rolstoel-vriendelik en troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël word. Daar is ook veilige parkeerplek. Die banketsaal is toegerus vir 150 tot 200 gaste.

Doendinge in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, begeleide staptogte, bergfietsry en swem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kampala Gaste Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za