LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kampala Gaste Plaas | LekkeSlaap
+137

Kampala Gaste Plaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Kampala Gaste Plaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruwayda M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda M
Saam met vriende

Fantastic.

Awesome getaway place.

Dirk L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige kuier.

Die stilte van die aand dreun in jou ore. As jy wil ontspan en nie gesteur wil word deur jou bure, is Kampala die oord. Pragtige akkommodasie en goed toegerus. Heerlike omgewing van Bonnievale en Robertson om bergfiets te ry. Kampala se paaie bied ook 'n bietjie van 'n uitdaging vir die fietsryer. Dankie Chris en Elmarie vir julle gasvryheid.

Lawrence S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die oulike verblyf en pragtige omgewing terdeë geniet.

Was net wat ons nodig gehad het!

Francois S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie lekker verblyf. Rustig, met asemrowende uitsigte. 'n Moet vir enige iemand wat tyd met die familie wil spandeer weg van die stad af.

Gradwill C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig.

Hou daarvan dat die huise nie so naby mekaar is nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful, peaceful.

Like that the houses are not that close to each other.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kobus B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Adri het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Mericke D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mericke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Perfekte wegbreek! Baie lekker.

Hendri V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer so maak.

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer so maak. Die ligging en uitsig is ongelooflik. Die eenheid is baie goed toegerus. Adri was altyd reg om te help indien nodig.

Gladys X - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys X

Hemels.

Gasvryheid, ontvangs, veiligheid, verblyf, rustigheid. Alles en meer. Dankie Adri jy is die beste. Beslis 'n 5 ster gasteplaas.

Keith H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse plek.

Ons het baie lekker gebly. Sal verseker weer gaan.

Carine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige, skoon, netjiese en die belangrikste, veilige verblyf.

Ek sal enigetyd Kampala aanbeveel vir 'n asemrowende wegbreek! Kan nie wag om weer te gaan nie. In die somer kan dit dalk net bietjie warm word, so 'n klein plonspoel sal awesome wees hier. Baie dankie vir die ys, dit het ons lewe gered.

Marina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Enkelreisiger

Wonderlik.

Ek het 'n email van Kampala gekry met die padkaart. Hulle aanwysings is ongelooflik akkuraat. Selfs ek wat rigtingloos is, kon dit maklik kry. Die huise sonder elektrisiteit het my laat verlang na my ouma se huis. Daar is als wat mens nodig het. Dis skoon en baie netjies. As jy die eienaar nodig het, is sy dadelik met jou in verbinding. 10/10 vir diens en verblyf.

Wessel D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met vriende

Weg van mense!

Ons is baie gasvry ontvang deur Adri en haar seun. Dit was heerlik om alleen in die natuur te kuier sonder hordes vakansiegangers om ons. Ryk voëllewe. Neem gerus kamera saam!

Jurie G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie G
Saam met vriende

Lekker rustig saam met vriende. Mooi uitsig.

Lekker gebly, rustig saam met vriende. Lekker wegbreek.

Ilona O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona O
Saam met vriende

Oulike verblyf in 'n pragtige omgewing.

'n Klein gedeelte grondpad om tot by die huis te kom, maar absoluut die moeite werd. Die huis was pragtig skoon, alles wat jy nodig het is daar (beddegoed, handdoeke, ens). Heerlik gekuier by die koolstoof en vuur buite, sal definitief teruggaan.

Fanus H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus H
Saam met vriende

Baie oulike plek en heerlik gekuier.

Ons het net bietjie koud gekry. Dalk 'n kombers of twee ekstra asb?

Sanet G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G
Gesin met tieners

Hierdie is regtig ‘n juweel met ‘n ongelooflike uitsig, baie bekostigbaar en die beste plek om regtig te rus.

Kampala plaas het ons aangenaam verras. Fantastiese verblyf en geriewe teen bekostigbare tariewe, die mooiste uitsigte, heerlike kampvuur en sommer net lekker rus. Ons het so lekker gerus dat ons nie eens die omgewing verken het nie. So ons sal weer moet gaan om te gaan verken.

Kampala Gaste Plaas's terugvoer

Beste Sanet

Baie dankie vir jou resensie oor Kampala, ek waardeer dit opreg. Probeer ook volgende keer die Santa Maria huis. Voorspoed vir die jaar en alles wat mooi is.

Kampala groete
Adri

Kampala Gaste Plaas
Ruan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Gesin met tieners

Santa Maria is uitstekend ingerig en netjies met pragtige uitsigte en stilte.

Baie dankie vir jul gasvryheid Adri. Ons het heerlik gekuier op die groot stoep en braaivure en lekker gerus op jul pragtige plaas.

Angelique J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die natuur.

Ons het 'n heerlike naweek by Kampala spandeer in die mooiste huis Santa Maria. Die uitsig oor die vallei en berge is asemrowend. Die stilte en natuurgeluide absolute siels-kos. Die hemelruim in die aand is so skoon dat dit gevoel het ons kan die sterre aanraak. Dit is 'n plaas waar dadelik veilig en tuis gevoel het. Die eenheid is beslis een van die beste toegeruste selfsorgplekke waar ons nog gebly het, van potjiekospotte, stirfry-plaat vir die vuur tot 'n elektriese snackwich-masjien, alles om 'n kuier so gerieflik en gemaklik te maak. Of jy 2 of 8 is, hier kan jy lekker kuier en lekker slaap. My groot bederf was die twee donkie kinders, Aflos en Abraham, so as iemand hierdie lees en besluit om te gaan kuier - pak vir hulle appels en wortels vir 'n bederfie in en moenie van die 3 mak bokke vergeet. Adri en Schalk is besig om Kampala in 'n baie besonderse plek te omskep en ons gaan beslis terug en gaan op datum bly met die shows wat hulle daar aanbied.

Danie R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Gesin met tieners

Rustig.

Baie netjies en goed toegerus. Adri en haar span het moeite gedoen om ons verblyf by Santa Maria so aangenaam moontlik te maak. Vir 'n rustige wegbreek van die gejaagde lewe is Kampala ideaal.

Kampala Gaste Plaas's terugvoer

Goeiemore Danie
Ek is baie bly dat jul die tydjie geniet het op Kampala. Maak gerus weer so in die toekoms, veral in die wintertyd.
Kampala Groete
Adri

Kampala Gaste Plaas
Soné V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soné V

Heerlike 'rus-vir-die-siel' verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Pragtige omgewing! Adri was baie behulpsaam en net 'n whatsapp weg. Plek is netjies en skoon. Grondpad bietjie sleg vir motors (ons darem met bakkies gery). In die geheel was dit 'n wonderlike naweek gewees!

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampala Farm, Boesmansrivier/McGregorpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YTlkMzhmLTU0ZDQtNGNjOC1hM2MyLWY3OTRhOWExYjliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 Kampala Farm Bushmansriver/McGregor Road 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.000888888889 20.015527777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!