Kangela 14
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moenie die ape voer nie. Hou kos in die yskas of toe kaste, en maak seker dat alle vensters en deure toe is om te verhoed dat hulle binnekom.
Let asseblief daarop: Indien die eiendom deur 'n groep bespreek word, moet gaste onder 25 vergesel word deur 'n ouer of verantwoordelike volwassene.
Verpligte personeelfooi betaalbaar kontant op die dag van vertrek (sluit asseblief die dag van aankoms en dag van vertrek in):
Huishoudster: MZN 500 /R150.00
Die tuinier: MZN 250 /R75.00
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang