+39
Selfsorg in Ponta do Ouro

Kangela 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die laaste stuk pad vereis 'n 4x4-voertuig vir ongeveer 10 minute op 'n sanderige paadjie wat na Malongane lei.
Laat uitklok is slegs op versoek. Dit is as gevolg van inkomende besprekings op die dag van u vertrek. Indien die huis beskikbaar is, sal ons die ekstra koste van R1500.00 van u terugbetaalbare breekskadedeposito aftrek en nie later as 15:00 uitklok nie.
Geen troeteldiere word by enige van die huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Alle gaste moet voldoen aan die reëls van die landgoed waarin hulle bly. Absoluut geen geraas word toegelaat tussen 22:00 en 06:00 nie. Versuim om te voldoen, sal lei tot 'n waarskuwing. Indien die probleem weer na 'n waarskuwing voorkom, sal die volle breekskadedeposito verbeur word.
Voortgesette nie-nakoming kan daartoe lei dat gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim, sonder terugbetaling vir enige ongebruikte nagte.

Skoonmaakfooi:
Daaglikse tariewe betaalbaar kontant op die dag van vertrek (sluit asseblief die dag van aankoms en vertrek in):
Huishoudster: R150
Die tuinier: R75

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 12 981
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 981
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 12 981
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Kangela 2, Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a54c4cb49c0bba86544fddf7d226208ecb90140e407a33e0a8d6a799238142ac7db280168f4e6984a382a94f51fc3a9a3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 981 per nag (plek vir 10) Kangela 2 Ponta Malongane Maputo Province 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.782102849615 32.889422380912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang