KwaZulu-Natal Akkommodasie by Kangelani Lodge | LekkeSlaap
+53
+53

Kangelani Lodge

B&B
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-laan 4, Alverstone, Hillcrest, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kangelani Lodge is 'n Afrika-styl lodge op Alverstone Hill, 9 km vanaf Hillcrest. Die lodge is uit hout en klip gebou en bied panorama-uitsigte van die Assagay-vallei, rustigheid, ontspanning en warm gasvryheid.

Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers, 2 luukse tente, 'n huis met slaapplek vir 6 en 'n kothuis met slaapplek vir 2. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging, verwarmer, en 'n yskassie. Die meeste kamers kyk uit oor die tuine en bied 'n uitsig oor die vallei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die lodge bied 'n bosboma wat omring is deur aalwyn en inheemse bome. Daar is 'n kroeg buite met ingeboude braaigeriewe sowel as 'n wynkelder vir 'n unieke eetervaring. Daar is ook 'n swembad.

Die lodge is 'n ideale venue vir konferensies met plek vir 30 afgevaardigdes. Die wynkelder is ideaal vir kleiner privaat feesvieringe, of gaste kan gebruik maak van die inheemse tuine vir groter funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sparrow-laan 4, Alverstone, Hillcrest, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-laan 4, Alverstone, Hillcrest, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb8e56bca20c95d1e7dfe131a82ce36ef32e2657fef6fd000ac1b9f381053ec82cae91041c5dbddb0b3af7b8b16646667fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 4 Sparrow Lane Alverstone 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.782062010896 30.736728608608
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za