Kango 10
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Apr 2021 tot 30 Aug 2021.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 600R1 820 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kango 10 is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Hartenbos.
Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dagkamer met 2 enkelslaapbanke vir kinders.
Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele en die eetarea het sitplek vir 8. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Die huis bied ook 'n sondek met 'n mooi uitsig en parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Kango 10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Kango 10 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom