Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Kango Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tina J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner was so kind, they sell amazing wood, the house is so spacious & clean.

The was amazing! It was quiet, many fruit trees and fully equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stay.

We had a very pleasant, quiet and uninterrupted stay at this gem of a place. Great value for money, far from the main road. Clearly an old farmhouse, with ample space and peace and quiet. The birdlife is awesome here and we got to experience rain on our stay, so we made use of the indoor braai/fireplace to make dinner. Definitely worth it for a night's stay on your way to your next destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F

Fantasties! Lekker! Rustig! Perfek!

Beste twee dae ooit. Mense is vriendelik en die huis het alles wat mens nodig het. Lekker stil en rustige wegbreek. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike afskakeltyd!

Dit was reeds ons derde besoek aan Kango Gastehuis, en ons was nie spyt nie. Salige rustigheid in 'n groot huis met alles wat ons nodig gehad het om gemaklik en tuis te voel. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ek en my man nodig gehad het. Ons sal dit hoogs aanbeveel vir enige couple.

Ons was baie goed ontvang deur ons gasheer. Die plek is baie netjies en skoon. Daar was voobereiding gemaak vir loadshedding en die omgewing is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melany V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melany V
Gesin met tieners

Heerlike plaaskuier. Engela en haar man is baie vriendelik en hulpvaardig. Engela bak die heerlikste koekies en beskuit!

Ek dink 'n wasgoedlyn sal baie help. Dalk was daar een wat ons gemis het - maar het dit nie gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Netjiese ou plaashuis.

Alles wat nodig is vir 'n lekker oornag in die Klein-Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Saam met vriende

Lekker op die plaas.

Huis was skoon, beddens gerieflik, storte werk. Die huis kuier baie lekker. Ligging is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda-carina F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda-carina F
Saam met vriende

Engela en Gawie was baie gasvry. Als was skoon en netjies.

Die beddens was gerieflik en die beddegoed heerlik snoesig. Die peer en kweperboorde rondom die huis was 'n onverwagse bonus. Ons het die besoek vreeslik geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent place to have a breakaway, quiet location and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons was baie vriendelik deur Gawie ontvang. Vooraf kon ek al die nodige reëlings met Engela tref. Die plaas en huis is baie mooi. Die huis het als wat mens nodig het. Hout was beskikbaar teen 'n baie bekostigbare prys en baie was nodig vir die lieflike koue weer. Ons sal vir seker weer gaan. Net wat mens nodig het in die tye waarin ons is. Stil, rustig en afgesonder. Baie dankie Engela en Gawie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene D
Saam met vriende

Pragtige omgewing.

Baie dankie Kango Gastehuis vir 'n onvergeetlike tyd. Ons was van die gelukkigste mense om sneeu te sien. Die ervaring was onbeskryflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Jolene

Dit is altyd verblydend vir ons wanneer ons gaste dit so geniet het. Julle was op die regte tyd op die regte plek om die sneeu te kon geniet.

Groete
Engela le Roux (Kango Gastehuis)

Kango Gastehuis
Gavin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M
Gesin met tieners

Great place to stay in the Koo Valley.

We were impressed with the house and the facilities. Very comfortable beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Hi Gavin,

Thank you for the nice review. I'm glad you've enjoyed your stay at the guesthouse.

Greetings
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Stuart S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart S
Gesin met tieners

Good place to relax and see the African stars.

Even though the house is situated on a working farm, it is very relaxed. A fantastic house for the family to relax and spend the evenings watching the stars. The most hospitable and welcoming guesthouse I’ve stayed at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Hi Stuart,
Thank you for the great review. When our guests are happy then we are happy.
Star greetings
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Myron H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Myron H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice, serene environment.

We had a very nice stay. The peaceful environment really allowed us to break away (as well as having very little to no signal). We thoroughly enjoyed just lazing around and enjoying our time away from the hustle and bustle of the normal everyday life.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie lekker rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Die rustige omgewing het ons regtig toegelaat om weg te breek (en ook baie min tot geen sein nie). Ons het dit terdeë geniet om net rond te lê en ons tydjie weg van die gewoel te geniet in die normale alledaagse lewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Hi Myron,
I am glad you've enjoyed your stay at the guesthouse. Come again to get away from the hustle and bustle.
Greetings,
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Burger P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger P
Saam met vriende

Beautiful place if you just want to get away!

We had an absolutely wonderful time. House is well equipped with quality interior. Owners were very friendly, and made us feel welcome. Would definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Burger,
Dankie en kom gerus weer!
Groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Jacko D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacko D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absolute sielskos daar tussen die berge, en ek mis nou die geblêr van die skape in die oggend.

Plaashuis is stylvol gemeubileer (goeie smaak). Lekker binnebraai vir die winter. My vrou het die winterson in die sonkamer geniet. Ons sal enige tyd weer besoek, maar dan gedurende lente, want dan sal dit weer 'n nuwe ervaring wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Hi Jacko,
Dankie vir die mooi terugvoer. Sien julle in die lente!
Groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Gerhard N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met vriende

Egte plaas-vriendelikheid en gemaklike verblyf.

Lekker wegbreek in 'n versorgde ruim plaashuis, vriendelike eienaars. Mooi ligging en natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Hein

Dankie vir die mooi terugvoer. Word waardeer.

Groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Molly F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Molly F
Gesin met tieners

Saligheid.

Indien jy wil wegbreek van werkstres, stadsgeraas en normale roetine is Kango Gastehuis die plek vir jou. Ons het die rustigheid en natuurskoon waardeer en geniet. Baie mooi foto's geneem van die vrugteboorde en skapies. Baie dankie aan Engela vir die beskuit en koekies. Die wegkom was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Molly,

Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer!

Groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Nina M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige plaas-ervaring is rus vir die siel

Hierdie ruim en netjiese gastehuis was 'n reuse bederf vir 'n week se wegbreek uit die stad. 'n Mens is omring deur die natuur en plaas-aktiwiteite en die min selfoonsein was 'n ekstra bonus! Die huis is keurig ingerig en ekstra bederfgoed soos die beskuit, soetkoekies en koffie-goed laat 'n mens nog meer tuis voel. Die binnebraai is veral aangenaam met die koeler weer dié tyd van die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Nina,

Dankie vir die goeie terugvoer. Dit is lekker om te lees dat jul dit so geniet het. Sien jul weer in die toekoms!

Kango Gastehuis groete,
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Esme V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We arrived as guests, but were treated like friends during our stay in this lovely old farm house.

The farmer and his family went out of their way to make us feel comfortable and well looked after during our lovely stay in this characterful farm house on a working fruit farm. We especially appreciated the luxurious linen and bath sheets. The 40 km trip to Montagu takes you through the breath-taking Keisie Valley. Worthwhile stay with loads of stunning photos to remind us of a time spent well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Dear Esme,

Thank you for the great feedback. You 're more than welcome.

Greetings
Kango Guesthouse

Kango Gastehuis
Andrew M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Enkelreisiger

Totale ontsnapping en 'n heerlik rustige omgewing.

Ek het alleen gereis en het tot my verbasing 'n hele huis tot my beskikking gehad. Die huis is geskiedkundig van aard (die boer het daar groot geword). Dis netjies, skoon ten volle toegerus. Ek het my verblyf daar terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Andrew,

Ek is bly jy is tevrede met jou verblyf by Kango Gastehuis. Dankie vir die goeie terugvoer.

Groete,
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Yoliswa S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoliswa S
Saam met vriende

We really enjoyed our stay.

We enjoyed our stay, we were able to move around and there is no restrictions, the owners are very warm, friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Dear Yoliswa,

I'm glad you've enjoyed your stay. Come visit again!

Greetings,
Kango Guesthouse

Kango Gastehuis
Francois V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie groot en netjiese huis, toegerus met alles wat 'n mens benodig.

Die kort stukkie grondpad wat 'n mens moet ry is van uitstekende gehalte en ons kon maklik die huis bereik met 'n Corolla. Verder is die huis pragtig meubileer en opgeknap. Die badkamers lyk beter as my eie badkamer by die huis! Kango is toegerus met elke denkbare ding: Van 'n 2-punt plug, tot by melk, 'n braaitang en toiletpapier, dit is alles daar. Die tannie het ook vir ons 'n heerlike brood gebak. Die eienaars is baie gawe mense en ek kan hierdie gastehuis sterk aanbeveel. Dit is ook in 'n rustige area. Af en toe hoor 'n mens 'n plaaswerker of 'n skaap in die verte, verder is dit doodstil. Ons het heerlik gerus en die stil Karoo-atmosfeer geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Francois

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit laat ons harte warm klop as ons gaste hul verblyf so geniet het. Kom kuier gerus weer.

Groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Willem N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, groot, gerieflike ou plaashuis.

Baie lekker aand gehad daar, lekker geslaap. Engela was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Willem,

Vriendelike gaste word begroet met vriendelikheid. Bly om te hoor julle het lekker gerus.

Groete,
Engela le Roux - Kango Gastehuis

Kango Gastehuis
Francois S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met vriende

Baie rustig, heerlike huis met alles wat jy benodig.

Baie lekker gebly. Die huis bied alles wat jy nodig het en het voldoen aan al ons behoeftes en meer. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Francois,

Dankie vir die goeie terugvoer. Kom geniet gerus weer die rustigheid.

Groete,
Engela le Roux - Kango Gastehuis

Kango Gastehuis
Chris P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Lekker gebly en heerlik ontspan.

Gasvrye ontvangs. Gerieflike verblyf. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Pragtige omgewing. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Chris

Ek is bly julle het die kuiertjie geniet. Dankie ook aan julle dat jul die huis so netjies gelos het. Dit het die skoonmaak net meer 'n plesier gemaak.

Groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Jessica H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay, lovely and clean and the homemade bread was the cherry on top. Wish we could have stayed longer.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Hi Jessica

Thankyou for the good report. I'm glad you have enjoyed your stay!

Greetings
Engela le Roux(Kango Guesthouse)

Kango Gastehuis
Marike C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike C
Gesin met tieners

Keurig toegerus en heerlik rustig!

Wat 'n pragtige huis. Alles wat nodig is om die pragtigste landskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Marike

Die kuiertjie was kort, maar ek is bly jy het dit so ervaar! Baie dankie vir die mooi woorde!!
Groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Bruno S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker op die plaas.

Lekker bly tussen die appel- en peerbome bo in die berge buite Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Bruno

Dit is lekker om te sien dat jy dit so geniet het. Kom kuier gerus weer.

Groete
Kango Gastehuis

Kango Gastehuis
Johan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Voedsel vir die siel met plaas-atmosfeer het puik waarde vir geld verseker!

Oase in die Karoo met vars lug, plaas stilte, netjies toegerus, gasvrye ontvangs en sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Johan,

Ek is bly dat jul die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer.

Gastehuisgroete,
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Christoff V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V
Saam met vriende

Baie netjies en vriendelike mense!

Regtig goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Christoff,

Baie dankie. Ons is dankbaar vir die positiewe kommentaar en baie gelukkig wanneer ons gaste gelukkig is!!

Groete,
Kango Gastehuis (Engela le Roux)

Kango Gastehuis
Christo I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I
Saam met vriende

Baie pragtig, werklik 'n klein paradys.

Engela het ons baie vriendelik ontvang deur die huis gewys, ons verras met die heerlikste varsgebakte broodjie, koekies en beskuit. Die plekkie is knus uitgelê met alles wat 'n mens nodig het selfs vars melk. Ons kon buite of binne braai na 'n pragtige sterre hemel kyk, rondloop op die plaas wakker word met die plaas geluide definitief een van my top gastehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Christo
Dit was vir my 'n groot plesier om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.

Gastehuis groete
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Frik V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely one of the best guest cottages I have stayed at.

Friendly reception and amazing area!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut een van die beste gastekothuise waar ek al gebly het.

Vriendelike ontvangs en ongelooflike area!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Good day Frik,

Thank you for the kind words. I'm so glad you have enjoyed your stay. Please come and visit again!

Greetings,
Kango Gastehuis

Kango Gastehuis
Jacobus K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Gesin met klein kinders

Rustig, gerieflik en die tuisgebakte brood by aankoms is tops

Die plek is awesome, ideaal vir gesinne. Vriendelike diens en rustige atmosfeer maak die wegbreek perfek om weer te herlaai. Sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Jacobus en gesin,

Dit was lekker om julle hier op die plaas te kon hê en te weet dat julle dit so geniet het!

Groete
Kango Gastehuis

Kango Gastehuis
Johan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plaashuis op werkende vrugteplaas.

Die groot ou plaashuis is pragtig gerestoureer en keurig gemeubileer. Omgewing sorg vir rustige en stil tye weg van enige stadsgewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Johan,

Dankie vir die mooi resensie, kom kuier gerus weer.

Groete,
Kango Gastehuis

Kango Gastehuis
Samuel P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rêrig goed vir die siel, rustig en die huis is baie netjies.

Mense moet tog die rustigheid van die Kango kom beleef. Die kamers was baie netjies, die beddens was baie goed om op te slaap. Badkamers en kombuis was baie netjies en die ekstras wat daar vir ons beskikbaar was, was baie waardeer. Sal definitief weer soontoe gaan en klaar my vriende verwittig van die lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Beste Samuel

Jou tevredenheid is Kango Gastehuis se grootste plesier!!!

Groete,
Kango Gastehuis

Kango Gastehuis
Lesley J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley J
Saam met vriende

Had a wonderful quiet stay.

What a beautiful place to stay and get away from everything! Beds are so comfy, rooms are perfect. Stunning view!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike, stil verblyf gehad.

Wat 'n pragtige plek om te bly en weg te kom van alles af! Beddens is gemaklik, kamers perfek. Fantastiese uitsig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kango Gastehuis se terugvoer

Hi Lesley,
Please come again. Kango Guesthouse appreciate your kindness.
Greetings
Engela le Roux

Kango Gastehuis
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendragt Plaas, Net langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16794d0f049643669b6b18cd67f89d9dd6443d1da22708ac4b7c55282419d6f03c2b1e2b2e8388c6fad988cb8008e7bc630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 Farm Eendrag Off the R318 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634897136607 19.866518896306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem