LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaniklani Guest Apartments | LekkeSlaap
+23

Kaniklani Guest Apartments

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 11, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kaniklani Guest Apartments bied goed toegeruste selfsorg-akkommodasie in Kakamas. Hierdie selfsorgwoonstelle is huislik en ideaal vir 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Kaniklani bestaan uit 'n tweeslaapkamerwoonstel en 'n eenslaapkamerwoonstel wat albei ruim slaapkamers het. Matrasse kan voorsien word vir kinders. Die eenhede is toegerus met DStv en lugversorging. Die kombuise is goed toegerus en elke eenheid het 'n lieflike patio met braaigeriewe. Hout word voorsien. Veilige parkeerplek word voorsien.

By Kaniklani Guest Apartments sal jy tuis voel en jy sal op die hande gedra word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Kaniklani Guest Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • 5de Laan 11, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kaniklani Guest Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 11, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYzk4MmMzLTNlNmMtNDk1OC04ZTkwLTRkZGJhMzA5NTExYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 11 5th Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.774073946301 20.61393922209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!