LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kara Mia | LekkeSlaap
+18

Kara Mia

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kara Mia is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel op 'n woonerf het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Waaier is beskikbaar, en linne en handdoeke word voorsien. 'n Verwarmer is beskikbaar gedurende die winter.

Die kombuis is met 'n dubblewasbak, tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook van die gratis WiFi gebruik maak. Daar is ’n TV in die sitarea, asook lieflike ingeboude braaigeriewe in die braaikamer. Dit bied lieflike uitsigte oor die see en daar is tuinmeubels.

Die woonstel het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Die woonstel is naby die strand en oorkant die Stoney Point Natuurreservaat geleë waar die bedreigde brilpikkewyne te sien is. Dit is ook naby Silver Sand en Main Beach. Daar is ’n restaurant in die reservaat. Die woonstel is nie diere-vriendelik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Kara Mia sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 31 resensies vir Kara Mia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kara Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5140e3d08f61124f9472fb38ae0c42256b5c3fda5c9f2e562b368a00fad57487b48aa2b725ab8c7884fde338f76bc453cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 51 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.371632338214 18.891363033846
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem