Beskrywing
Dié suite het 'n privaat terras met 'n uitsig oor die rivier en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit gehalte-linne en -handdoeke, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, toegang tot WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit gehalte-linne en -handdoeke, 'n klerekas, werkstasie, yskassie, mikrogolfoond, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n patio met 'n knus sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, stoofplaat en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4, gehalte-linne en -handdoeke, gratis WiFi en 'n privaat patio in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Mikrogolf, broodrooster, yskassie, stoofplaat en ketel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, stoofplaat en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4, gehalte-linne en -handdoeke, gratis WiFi en 'n privaat patio in. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Mikrogolf, broodrooster, yskassie, stoofplaat en ketel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié elegante slaapkamer lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die rivier en die see in die agtergrond. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, stoofplaat en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4, gehalte-linne en -handdoeke en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Mikrogolf, broodrooster, yskassie, stoofplaat en ketel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Karee Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang