Kareespruit Game Ranch and Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kareespruit spog met 'n verskeidenheid van gehalte-verblyf in luukse 4-ster selfsorg-eenhede. Daar is ook kampeerplekke en ongegradeerde kamer met 2 enkelbeddens en ruim gesinskamers. 'n Lapa met 'n hele paar braaigeriewe en 'n vermaaklikheidsarea is beskikbaar.

Dié moderne verblyf bestaan uit 2 gesinskamers, 8 luukse selfsorg-eenhede, 'n bruid-suite, en 4 dubbelkamers. Die lapa met talle braaigeriewe en 'n onthaalarea is ook beskikbaar.

Ontbyt, middagete, en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

'n Kapel, groot saal, en 'n konferensiekamer is beskikbaar vir troues en funksies. Daar is 'n groot, moderne kombuis wat goed toegerus is en spyseniering verskaf vir groot groepe.

Hierdie is die ideale plek om een met die natuur te wees en tog al die geriewe van 'n moderne dorp naby te hê. Wildritte is beskikbaar vir diegene wat die Afrika-bos wil ervaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kareespruit Game Ranch And Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za