LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karelize Self-Catering Apartments Edenglen | LekkeSlaap
+43

Karelize Self-Catering Apartments Edenglen

Selfsorg
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is 'n ideale "bachelor-suite" op die boonste verdieping. Dit beskik oor 'n oopplan-sitkamer en slaapkamer met 'n dubbelbed en en badkamer met stort en 'n toilet. Daar is 2 leerbanke en 'n klein etenstafel vir 2. Die kombuis is toegerus met al die basies toebehore. Daar is gratis WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en geslote kringtelevisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 8
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié snoesige eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger of kontrakwerker op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n pragtige muurskildery met 'n seetoneel. Daar is 'n aangrensende badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die klein kombuisie is toegerus met basiese toebehore. Daar is ook 'n houtdek, net buite die ingang. Daar is gratis WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en geslote kringtelevisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir kort- of langtermynverblyf vir 2 gaste en dit het 'n koningingrootte-bed. Die ruim eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die skuifdeure in die slaapkamer maak op 'n tuintjie in die binnehof oop. Dit het 'n gerieflike sitkamer, etenstafel en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n toonbank. Daar is gratis WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en geslote kringtelevisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir kort- of langtermynverblyf vir 2 gaste en dit het 'n koningingrootte-bed. Die lieflike woonstel het 'n ten volle toegeruste kombuisie, 2 badkamers met storte en toilette en 'n ruim sitkamer en eetarea. Die sonnige slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die opsie om 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed te hê. Die skuifdeure in die slaapkamer maak op 'n tuintjie in die binnehof oop. Daar is gratis WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en geslote kringtelevisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 'n geisn en beskik oor 2 kamers. Die eerste slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eenheid maak gebruik van die groot hoof-kombuisarea wat langsaan geleë is, ten volle toegerus met standaard kombuistoerusting. Daar is 'n sitkamerarea wat lei na 'n privaat tuintjie. 'n Komplimentêre vrugtemandjie, en tee- en koffieskinkbord word met aankoms voorsien. Alle eenhede is ten volle toegerus met standaard kombuistoebehore, 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi. Veilige onderdakparkeerplek in 'n afgeskorte area met 24 uur-sekuriteit en geslotekringtelevisie is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir sakereisigers of enkelreisigers en beskik oor 'n oopplan-sitkamer, slaapkamer en 'n toegeruste kombuis met basies toebehore. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is genoeg toonbankspasie om ook as werkstasie te dien. Daar is gratis WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en geslote kringtelevisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir sakereisigers of 'n gesin en beskik oor 2 dubbelslaapkamers met luukse matte. Die groot oopplan-kombuis is toegerus met al die nodige toebehore, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 in die ruim sitkamer. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en 'n toilet en die ander 'n volledige badkamer. Die eenheid lei na 'n tuin en 'n braai-area. Daar is gratis WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en geslote kringtelevisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié gerieflike ruim eenheid is ideaal vir 'n klein gesin, studente of kontrakwerkers. Daar is 1 groot slaapkamer met slaapplek vir 2 op enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die kamer langsaan het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n gemaklike sitkamerarea en 'n sonnige stoep met 'n braai-area. Daar is gratis WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en geslote kringtelevisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Volledige DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd924dbf230d96088a211f9f88a1b6e85e153841665cd2c3c880caa458da5cdbfe9ecd1f616c02f15c7c3f15a39ffab1e73ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 2 mense 38 van der Walt Road Edenglen 1613 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.13268 28.16734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!