Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Eenheid L1
- Selfsorg
- Eenheid L2
- Selfsorg
- Eenheid L3
- Selfsorg
- Eenheid L4
- Selfsorg
- Eenheid L5
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings. Neem asseblief kennis dat nie alle woonstelle troeteldiervriendelik is nie, so gaste sal hieroor navraag moet doen. Daar is 'n troeteldierfooi van R50 per troeteldier per dag. Alle troeteldiere moet deur die huis opgelei word.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon met 2 Duitse Herdershonde en 2 Maltese. Indien gaste nie gemaklik is met honde nie, moet dit vooraf gekommunikeer word.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Vuurwapens word nie op die perseel toegelaat sonder vooraf reëling nie.
Dwelms en onwettige middels sal nie op die perseel toegelaat word nie.
Oormatige geraas en harde musiek sal nie geduld word nie.
Enige bykomende besoekers wat by die akkommodasie oornag sal ekstra kostes aangaan.
Gaste word gevra om hul motor korrek in die toegewese parkeerplek te parkeer.
Rommelstrooi word nie toegelaat nie en gaste sal die dromme wat voorsien word moet gebruik.
Oormatige elektrisiteit- en waterverbruik sal aan die gas gefaktureer word.
Basiese skoonmaakmiddels en toiletware word voorsien.
Gaste word gevra om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Longfellow Street, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang