Kariba on Athens

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kariba on Athens bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, volledig gemeubileerde woonstel in Bloubergstrand. Die woonstel is in die Kariba-kompleks en is stapafstand van die bekende Kite-strand.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Daar is ook 'n ruim dakkamer wat lekker laatmiddagson kry. Die dakkamer is dien as oopplankombuis en -eetarea en daar is ook 'n volledige badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Daar is WiFi en 'n TV met Netflix. Strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-eetarea bied toegang tot 'n balkonnetjie. Die woonstel is ook ideaal geleë aangesien dit 'n gemaklike afstand vanaf restaurante en winkels, en naby die paaie na die Weskus, Kaapstad se middestad en verskeie wynroetes is.

Slaapplek

'n Bespreking by Kariba on Athens sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kariba On Athens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za