Kenleaf Akkommodasie by Karibu Guest House - Johannesburg | LekkeSlaap
+14

Karibu Guest House - Johannesburg

110 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 110 resensies vir Karibu Guest House - Johannesburg
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chris P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Dis was amazing verby, dit was die lekkerste verblyf en het dit so baie geniet!

Engela is die beste hostess en ons het dit baie geniet, sal beslis weer daar tuisgaan! Sal die gastehuis baie aanbeveel.

Lynette H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Enkelreisiger

Vriendelike gasvryheid.

Vriendelike diens met 'n heerlike ontbyt!

Bennie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflike en hartlike plekkie.

Vanaf die ontvangs waar hulle ons moes kom haal waar ons verdwaal het tot die gratis ontbyt was alles pynlik netjies en die gasvryheid is eindeloos. Baie netjies en doeltreffend en koste effektief.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Uw J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uw J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karibu gastehuis lewer verblyf van uitstaande gehalte.

Karibu Gaste huis lewer waarde vir geld, veiligheid, netheid,gerieflike ligging en kliëntediens van uitstaande gehalte. Beveel dienste met vrymoedigheid aan.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Linda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het heerlik by Karibu gebly. Engela en Maria se gasvryheid was uit die boeke. Ons het lekker by die swembad en kroeg gesit en kuier en was spyt dat ons nie ook tyd gehad het om van die braaigeriewe gebruik te maak nie. Alles was skoon en netjies en ek sal weer daar gaan bly.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Hettie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het onmiddellik welkom gevoel.

Engela is 'n baie vriendelike en gasvrye persoon. Ons het dadelik op ons gemak en tuis gevoel. Baie dankie.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Naomi L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, stil en gasvry.

Baie dankie aan Engela vir die ekstra moeite wat sy gedoen het en dat sy uit haar pad gegaan het om ons, haar gaste tuis en gemaklik te maak en ook die ekstra pad wat sy saam geloop het. Ek kan beslis Karibu aanbeveel. Ons sal weer in die toekoms van hulle gebruik maak as ons weer in daardie omgewing is. Hulle het ook sommer vriende geword.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Nakita R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nakita R
Saam met vriende

Wonderlike mense en diens is puik.

Vreeslik geniet was puik.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Clarissa S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa S
Besigheidsreis

Was convenient and pleasant.

See stars.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Tj M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tj M
Enkelreisiger

Dit is huis weg van die huis.

Elke oorblik was baie spesiaal. Eienaar het uit haar pad gegaan om die oorbly meer dan fantasties te maak. Ek het nuwe huis in Gauteng met graderings.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom!

Karibu Guest House - Johannesburg
Elmarie A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, fresh and very friendly host.

The host was very friendly and welcoming. The room very clean and comfortable and close to big centres. Safe and easy access. The only downside was that we had to share a bathroom with other guests, but otherwise an all round nice place to overnight. Had a great breakfast as well.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thank you, you are always welcome!

Karibu Guest House - Johannesburg
Riaan R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely the best!

My favourite place to stay when I go to Carnival City. Value for money, clean, safe and you feel as if you at home. The breakfast is fantastic.

Zanele M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'm going back again.

I had so much fun and the place was amazing. The owner was very welcoming and we had a great time.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thank you, you are always welcome here!

Karibu Guest House - Johannesburg
Monique L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean, comfy bed and excellent hostess!

We really enjoyed our stay at Karibu. Thank you Engela! The house was lovely, the bed was comfortable and the food was great. You made us feel at home and we enjoyed our trip to Carnival City.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thanks! You're welcome.

Karibu Guest House - Johannesburg
Neels T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Dankie vir vriendelike ontvangs, pragtige netjiese plek en heerlike ontbyt - mooiste kat!

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Natasja S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja S
Gesin met tieners

Pleasant stay, wonderful and helpful hosts.

Such a pleasant stay, wonderful and helpful hosts, will definitely go there again.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thanks! Always welcome.

Karibu Guest House - Johannesburg
Roxanne G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roxanne G
Besigheidsreis

Not my favourite.

Not the best B&B that we have stayed at, but the breakfast was delicious and the hostess very friendly.

Belinda L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om ontbyt met 'n uur te vervroeg spesiaal vir ons.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Dankie Belinda. Net 'n plesier en julle is altyd weer welkom!

Karibu Guest House - Johannesburg
Andries D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Friendly reception. Perfect location. Safe parking. Close to shopping mall.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie. U is altyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Working On Fire (pty) Ltd N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
Besigheidsreis

Dit was aangenaam.

Die diens en verblyf was baie aangenaam.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! U is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Werner R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Enkelreisiger

Dit was baie lekker.

Ek het baie lekker geslaap en die ontbyt was baie lekker. Die kamer en badkamer is netjies en baie mooi.

Lizette T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette T
Gesin met klein kinders

Fantasties verby.

Het 'n wonderlike, ontspannende tydjie gehad. Ek sou hulle 6 sterre gee as ek kon.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Dankie. Julle is altyd welkom hier.

Karibu Guest House - Johannesburg
Linds M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linds M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very friendly accommodating with its staff.

It was a good journey and very easy to find. The staff is very friendly and accommodating.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

You are always welcome, thank you for the review.

Karibu Guest House - Johannesburg
Hendrik D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Eienares het ons baie welkom laat voel en alles was reg en op tyd soos belowe. Ons het dit terdeë geniet. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Dankie Shelley. Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Gerhardt S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van jou huis!

Vanaf ons hartlik ontvang was deur bekwame Maria tot met die smul lekker ontbyt die volgende oggend kan ek jul net prys met jul Gastehuis! Baie dankie daarvoor. Kan jul met die grootste gemak aanbeveel.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Goeie dag,
So baie dankie vir die mooi review. Dit was lekker om julle hier te he Altyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Alto Kitchens ( - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alto Kitchens (
Enkelreisiger

Baie gasvry, skoon en netjies en baie bekostigbaar met 'n lekker ontbyt daarby.

Met my aankoms was ek vriendelik ontvang deur die eienaar en het sommer die hoofslaapkamer gekry. Die gastehuis is baie netjies en skoon met alle geriewe wat nodig is. Die ontbyt en geselskap was 'n goeie begin vir my dag. In dié area sal jy nie 'n beter bekostigbare gastehuis kry nie en ek sal definitief weer gaan.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi review. Julle is enige tyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Roy S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie vriendelike ontvangs en die kamer was presies soos ek dit wou gehad het. Baie dankie aan ons gasvrou Engela Wessels, sy het als in haar vermoë gedoen om dit vir ons lekker te maak. Baie dankie.

Bonginkosi N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonginkosi N
Saam met vriende

Beautiful place and wonderful hospitality. It was more like our second home.

I'm out of words to explain how wonderful super and nice the Karibu Guest House was to us. As for the hospitality, Miss Angela and her helper, Maria, plus Angela's husband are good people. They made our stay super great. I'll definitely book here again.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thank you for staying here. You are always welcome.

Karibu Guest House - Johannesburg
Jolene S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Enkelreisiger

Kind, friendly and helpful.

Very kind, helpful and good accommodation. Close to Airborne Aviation.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thank you for the review. Always welcome!

Karibu Guest House - Johannesburg
Janice S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Goeie kliëntediens, almal was baie vriendelik en behulpsaam. Kossies was baie lekker gewees. Geen klagtes nie.

Esther K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esther K
Saam met vriende

Uiters lae standaard, onhigiënies, sal glad nie aanbeveel nie.

Ons het 'n baie slegte ervaring gehad aangesien ons nie van die akkommodasie kon gebruik maak nie. Die standaard van die kamer en geriewe was baie swak en totaal en al onaanvaarbaar. Met die aankoms het 'n vrou (wat se voorkoms baie slordig was en haar klere ongelooflik vuil) ons in kennis gestel dat die kamer nog nie beskikbaar was nie aangesien die vorige mense eers laat uit is. Volgens die inligting wat ek ontvang het kon ons al 13:00 ingeteken het en was dit reeds 14:00 gewees. Sy het vir ons die kamer gaan wys en ons het onmiddellik besluit dat ons nie daar kán oornag nie. Dis vuil en onhigiënies en die diens pateties. Ons het in 'n geweldige penarie gesit aangesien al die omliggende gastehuise, hotelle ens. almal beset was en moes ons einde laaste ten duurste betaal vir verblyf. Ek was uiters teleurgesteld aangesien ek al by baie plekke bespreek het en nog nooit op so iets afgekom het nie. Wil net byvoeg dat die foto's baie misleidend was. 'n Mens neem besluite met die inligting wat op die webblad beskikbaar is en het ons sodoende geld verloor aangesien mens nie die fondse wat reeds betaal is op daardie stadium kon terugeis nie.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Beste Esther

Ek is so jammer om te verneem van julle slegte ondervinding. Dit is tog jammer dat julle nie in die huis tot in die kamer geloop en gaan kyk het hoe dit daar lyk nie.
Maria maak die kamers skoon en was in haar werksdrag, wat elke dag skoon aangetrek word. Sy het 5 stelle oorjasse en trek baie netjies en skoon aan elke dag, daarvoor sorg ek self.
Die fotos op die internet is nog nie aangepas nie. Ons het net verlede maand baie verbeterings aangebring en die kamers binne lyk selfs baie beter as die fotos.
Ongelukkig sal ons geen terugbetaling oorgee nie, want ek het seker 50 gaste weggewys wat oor hulle voete sou val om daardie spesifieke kamer te kon kry.
Nogtans wil ek u uitnooi om gratis eendag hier te kom oorslaap en van ons gasvryheid gebruik te maak. Ontbyt ingesluit. Ek sal graag die huis binne ook vir julle wil wys.
Ek is jammer dat ek nie self daar kon wees nie.
Ek hoop om julle volgende keer self hier te ontmoet en te verwelkom. Ons ontbyt is uit die boeke.

Vriendelike groete
Engela Wessels

Karibu Guest House - Johannesburg
Johlene D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en het lekker warm geslaap.

Ons was net teleurgesteld dat ons 'n badkamer met ander gaste moes deel. Daar was ook nie 'n stort nie. Vir sommige persone is dit net nie moontlik om in en uit 'n bad te klim nie.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Jolene
Baie dankie vir julle eerlike terugvoering. Ons probeer altyd sover moontlik ons gaste gelukkig en tevrede hou.
Ons het wel badkamer geriewe met storte in die huis langsaan, maar dit was ongelukkig reeds bespreek. As u weer in die toekoms bespreek is u welkom om asseblief te vra vir 'n kamer met 'n stort.
Ek sien uit om u weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Engela Wessels

Karibu Guest House - Johannesburg
C M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place, beat hostess.

It was such an amazing place to be at. I'm definitely going to come back with more friends. The owner is extremely nice.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thanks for the review. You are always welcome.

Karibu Guest House - Johannesburg
Irene B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B
Saam met vriende

Baie rustige plek.

Vriendelik ontvang. Maria is 'n dierbare helper. Ons het die eienaares eers die volgende dag ontmoet, ook baie vriendelik. Netjies en skoon en als wat 'n mens benodig.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thank you Irene. You are always welcome.

Karibu Guest House - Johannesburg
Elsa V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Gerieflik en baie huislik.

Ons het as uitgebreide gesin (12 volwassenes en 4 kinders) vir die lang naweek hier gebly sodat ons 'n funksie kon bywoon. Engela was baie akkommoderend en het ons selfs toegelaat om vroeg in te gaan aangesien van ons van ver gekom het en moeg gery was. Dit het gevoel of ons by een van ons se huise kuier! Ons het absoluut vryheid gehad van die hele plek en kon kuier in die swembad, op die stoep en by die braai. 'n Heerlike naweek wat ons vir 'n baie lang tyd sal onthou. Sal beslis weer terugkom.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Beste Elsa

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was so aangenaam om julle hier te hê. Julle is altyd weer welkom.

Groete Engela

Karibu Guest House - Johannesburg
Rolando O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolando O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and quite area with very friendly staff.

Well kept and taken care of residence, immaculate and clean. A friendly dog and a cat. All our needs met.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Dear Rolando,
Thank you so much for the nice review. Looking forward to accommodate you again infuture.
Kind regards,
Engela

Karibu Guest House - Johannesburg
Annatjie H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.

Het baie lekker gebly. Engela is baie vriendelik en laat jou baie tuis voel. Kamers en badkamer is baie skoon en smaakvol gemeubileer. Ontbyt was heerlik.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie! Julle is altyd weer welkom!

Karibu Guest House - Johannesburg
Lize L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik oorgebly en sal beslis dit weer doen.

Ek en my 3 kinders het heerlik oorgebly by Karibu. Die ontbyt was watertandlekker. Engela en Maria is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Karibu beslis aanbeveel. Baie dankie.

Sanell B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en wonderlike gasvryheid.

Wonderlike diens ontvang met aankoms en gedurende ons verblyf. Kamers is skoon en netjies en alles is daar wat jy nodig het. Baie veilig gevoel. Ontbyt die volgende oggend was heerlik. Sal definitief weer gaan kuier en gebruik van Karibu.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Dankie! Altyd weer welkom!

Karibu Guest House - Johannesburg
Susan H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met vriende

Baie lekker, baie huislik, voel tuis daar.

Heerlike verblyf, lekker ontbyt, vriendelike verwelkoming.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie Susan!
Altyd weer welkom.

Karibu Guest House - Johannesburg
Wilna R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Enkelreisiger

Kommervry, salig en rustig!

Baie dankie aan Engela en Maria vir 'n wonderlike, rustige en netjiese verblyf, ek sal jul definitief weer in die toekoms ondersteun en aan enige iemand wat graag skoon en rustige verblyf wil hê, aanbeveel, moet ook nie die heerlike ontbyt uitsluit nie, fantasties! Nogmaals dankie!

Altus W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altus W
Enkelreisiger

Worth the money!

Close to casino, really nice place. Worth it.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Dankie Altus. Jy is altyd welkom!

Karibu Guest House - Johannesburg
Riaan R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met vriende

Absolutely fantastic.

We stayed overnight. It was an absolute fantastic "sleep over". It is clean and safe, and offers value for money and the morning breakfast was out of this world. I will definitely stay there again.

Tsholofelo L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money.

I checked in on 25 March with my husband. We received a warm welcome when we arrived. The room was clean and homely. The owner was very friendly and welcoming. The breakfast excellent.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thanks! You are always welcome.

Karibu Guest House - Johannesburg
Thabelang M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabelang M
Enkelreisiger

Good enough value for money.

Karibu is quite hospitable, despite the not so easy to find location. I had a really comfortable stay. Angela is quite an amazing host.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thanks! You are always welcome.

Karibu Guest House - Johannesburg
Jeanetta J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het voldoen aan ons behoeftes en was goed geleë vir die geleentheid.

Dit is belangrik dat wanneer die gaste in die tweede huis geplaas word, behoort die gaste kennis te dra van die feit dat die badkamer met ander gaste gedeel word.

Gj S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf vir 'n baie goeie prys met 'n goeie ligging.

Karibu Guest House is vir seker goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly en die ontbyt was fantasties.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Baie dankie vir die review. Julle is altyd weer welkom!
Groete Engela

Karibu Guest House - Johannesburg
Thulani M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed staying at Karibu Guest House as I took my fiance on a little tour.

Affordable, beautiful, excellent customer service. Friendly staff working on the guest house.

Lothar S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar S
Saam met vriende

100%!

We enjoyed our stay very much. Especially the hospitality was very amazing! The breakfast more then excellent.

Karibu Guest House - Johannesburg's terugvoer

Thanks for the review! You are always welcome!

Karibu Guest House - Johannesburg
Senzo N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senzo N
Saam met vriende

It was very nice, cosy and tidy place.

We stayed for 2 nights. It was great value for money. The host was very friendly and the breakfast to die for. We would definitely stay there in the future again.

Gert J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J
Enkelreisiger

Baie goed ontvang.

Baie vriendelik ontvang. Kamer en geriewe netjies en skoon. Ontbyt was heerlik.

Michelle V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Goed!

Vreeslik lekker gebly daar, sal enige tyd weer teruggaan.

Anci D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anci D

Ons is puik verwelkom in 'n heerlike rustige atmosfeer.

By ons aankoms het my dogter per ongeluk ons motorsleutels in die kattebak toegesluit. Engela was 'n wonderlike gasvrou wat ons so mooi versorg het toe ons nie kon ry om te gaan eet nie. Die "locksmith" het ons alarm hoeveel keer laat afgaan, maar sy was net besorg en ondersteunend. Ons moes aan 'n dans-kompetisie deelneem en die situasie was stresvol. Toe my man die volgende oggend van Kroonstad af arriveer met 'n sleutel, het sy hom verwelkom en genooi om saam met ons ontbyt te eet. Die kamer is eersteklas en die omgewing veilig en rustig. Ons beveel dit hoog aan en sal weer van die gasvryheid gebruik maak wanneer ons in die omgewing kom.

Karin P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Enkelreisiger

Baie lekker gebly. Kos was ook baie lekker.

Oor die algemeen geen probleme ondervind. Hulle het vir my 'n kospakkie verskaf vir elke dag teen 'n tarief en gasvryheid was uit die boonste rakke.

Louise V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

We enjoyed our stay and will recommend Karibu Guest House to our friends.

Lenore Z - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore Z
Saam met vriende

Excellent hospitality, homely and clean.

Very conveniently located near a shopping mall and the Boksburg City Stadium. Our hostess was most welcoming and accommodating. We enjoyed our stay and would recommend it to others.

Barbara D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Dis amper soos jou eie tuiste.

Rustig en privaat, veilige omgewing. Baie oulike plek. Sal enige iemand aanbeveel om gerus daar oor te bly.

Anton V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Heerlike gasvrye plek met die mooiste kamers en 'n ontbyt wat enige vyfster hotel sal skaam maak! Baie dankie!

Johan D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Engela was very pleasant, friendly and went out of her way to make us feel welcome

We only stayed for one night but Engela was very friendly and went out of her way to make us feel welcome. The room was very clean, our car was in a safe place, and we had a nice nights rest. When we got up, breakfast was ready and it was very lovely. we could not asked for more - it was a ten out of ten stay and we will go again any time we return to the area.

Mpho M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho M
Saam met vriende

Wonderful place to be, recommended.

Liked the hospitality of the owner and the place was nice.

Shade-leigh W - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shade-leigh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so comfortable, and staffed by very friendly people.

Beautiful area, very comfortable. Never felt so welcome before. Thanks guys for a wonderful stay.

Celia V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V
Besigheidsreis

Stunning!

Stunning place. Very conveniently situated close to Carnival City. Engela is the best host ever! Will definitely return.

Rina C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Enkelreisiger

Perfek. So lekker gebly!

Sal weer daar gaan bly. Vriendelik en hulpvaardig.

Lizelle J - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, goeie diens, heerlike ontbyt!

Sal definitief weer by Karibu bespreek .

Carla B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Uitstekende diens. Skoon, netjies en waarde vir geld!

Thys S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons ondervinding van Karibu Gastehuis? Eenvoudig uitstekend!

Ek en my vrou se een aand verblyf by die gastehuis, was een van louter vreugde. Die kamer was pragtig en skoon en die ontspanning in die jacuzzi na 'n lang uitputtende dag, werklik 'n lafenis. Die deurgaanse strelende musiek in die smaakvol gemeubileerde leefvertrek, was werklik iets besonders. Dan daardie onvergeetlike ontbyt, wat kan 'n mens sê ... Engela jy is 'n gasvrou duisend, jy doen verseker jou naam gestand. Ook aan Meagan by TravelGround, baie dankie vir jou professionele diens, dit was lekker om met jou besigheid te doen. Dankie al weer. Thys en Hanna Snyman, Kriel.

Ronelle V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Ons was hartlik ontvang met 'n lekker koppie koffie.

Die sleutels en parkering was van so 'n aard dat ons niemand hoef te gepla het met ons verblyf nie. Ontbyt was klaar gereed toe ons wakker word en ons gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. 'n Heerlike ervaring! Sal Karibu Gastehuis aanbeveel vir enige groep- of familie verblyf. Dis baie naby aan Carnival City geleë wat perfek was vir ons doeleindes.

Buyiswa B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyiswa B
Saam met vriende

The owner of the place was very friendly

Everything was excellent. The owner was so humble, and we received a warm welcome.

Alta P - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen luuksheid, maar waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Andre L - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Besigheidsreis

Beslis waarde vir geld.

Hierdie kuier was uit en uit die moeite werd. Die atmosfeer was baie lekker en die strelende musiek in die oggende was "great".

Anatjie R - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anatjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies! Het baie lekker geslaap!

Baie goeie ontvangs gehad. Ontbyt was heerlik.

Amanda R - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Great

See the stars below.

Chris B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met vriende

Baie geniet - goeie verblyf!

Baie vriendelike diens. Baie gerieflike, skoon en bekostigbare verblyf. Goeie waarde vir geld!

Johan M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Engela is baie vriendelik en gasvry en het ons tuis laat voel.

Sien die sterre hieronder.

Seugnet B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik lekker om so spontaan, gasvry en vriendelik ontvang te word.

Die ontbyt was baie lekker. Ons sal die gastehuis graag aan ander bekend wil stel.

Japie T - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ek verwag het vir minder as wat dit kos.

Sien die sterre hieronder.

Jenni H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karibu Guest House met all our needs and more

Thanks very much to Engela at Karibu Guest House. Your hospitality was awesome and your guest house run to perfection.

Fiona P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful friendly and private experience!

We had a lovely time and will go back for sure.

Dawie B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Debbie C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Gesin met tieners

Awesome place to stay. Wonderful friendly service and nice and clean.

Breakfast was fit for a king. Thank you!

Naseemah I - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naseemah I
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

I am very impressed with the accommodation and hospitality which I received from Karibu (Engela Wessels). She made us feel so at home; it was like being at home away from home. I will definitely go back to that B&B again.

Teresea W - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

It was very clean, beautiful bedding, breakfast was excellent. I would really recommend this place to anyone. It is lovely.

Germare V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germare V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place

I just want to say, my husband and I had a lovely stay at Karibu Guest House, it was our First Anniversary and this was exactly what we wanted. A place away from home where we would feel at home! That is what Karibu Guest House was all about. We loved the Guest House so much that we would go there again in the near further.

Nontokozo S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontokozo S
Gesin met tieners

Engela was a lovely host, place is in a safe area, beautiful home.

Engela was very friendly, willing to help whenever we needed her assistance with anything. Breakfast was lovely and we slept well. Just think all bedrooms must get white linen because with dark colors it just feels as though you're the 2nd person sleeping in them before they get changed.

Joleen H - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen H
Gesin met tieners

Great place to stay!

We experienced our stay at the guesthouse as positive, safe and enjoyable. Engela has a warm personality and she did everything in her power to make us feel at home. We will definitely stay there again.

Kenny B - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny B
Saam met vriende

Friendly, accommodating and comfortable at an affordable price.

Our host was very friendly and accommodating. She made us feel at home from the very first minute until our departure. Rooms are nicely laid out with comfortable beds. If we stay in the area again we will definitely use Karibu Guest House.

Chantel M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel M
Besigheidsreis

Aangenaam, skoon en vriendelik

Alles was baie lekker. Engela is vriendelik en behulpsaam. Ons het laat geariveer en sy het ons vriendelik ingewag. Al wat sleg was is dat die houtbed verskriklik kraak. Daar is ook glad nie `n stort in die badkamer nie. Verder was alles baie netjies en skoon gewees.

Esme K - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I can easily compare our stay at Karibu Guest House with a visit to a Family Member.

Our Host Engela was an Angel of note, the friendly manner in which we were welcomed and treated somehow made me think I was at home. There was not a single item that we needed that was not provided for. One often tries to avoid accommodation as it is expensive, and Karibu Guest House is an absolute haven from Heaven. I would strongly recommend this spot to anyone who requires accommodation in the Brakpan area. Thank You Engela, we enjoyed our stay so much. Esme & Leon

Andreas L - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas L
Saam met vriende

Very nice stay, excellent breakfast.

Karibu is situated in a safe, quiet neighborhood. Engela was extremely helpful and friendly and served a wonderful breakfast.

Stephen L - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic Service

Warm hospitality, and very friendly - they also have a great cat. Would recommend it to anyone. Plenty of well-wishes to the owners!

Ockert C - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable

Engela is a supreme host. She is very friendly and helpful.. We liked Karibu, as it is small and near Carnival City. We went to the Demis Roussos performance. This establishment is highly rated and is a great base for visiting the East Rand. Keep up the excellence and great value for money!!!

Andrea N - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and friendly. Very close to Carnival City.

The place was clean, comfortable and guest friendly. Inside and outside was beautiful. The only disappointment was that the bathroom/toilet had no door and it was an extension of the room. It was awkward to get in and out of the bath which had a shower in it. There was no separate shower. Wooden floors creaked so it can be noisy at night. Otherwise, wonderful.

Hazel W - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host Engela is a gem and willing to keep her guests happy, I will definetly go back

I would go back, it is quiet and peaceful, and the breakfast was outstanding. Engela really goes out her way to make one feel at home and comfortable. I intend to come back here again soon.

Mark H - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Besigheidsreis

Very friendly - goes the extra mile. The live piano music on two nights was great

More like a home away from home. Was made to feel very welcome. My hostess Engela makes the breakfasts special with little extra touches because she loves entertaining. I will definitely use this venue again when staying in the area as it is accessible to the Or Tambo airport & Johannesburg and surrounding areas.

Gillian J - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian J
Saam met vriende

Our stay at Kalibu will always be a fond memory we arrived as strangers and left friends

The guest house was comfortable and the breakfast fabulous. Nothing was too much trouble, and Engela outdid herself in terms of helping us out with adapters, lifts and hospitality. A wonderful experience and will certainly recommend Kalibu to our friends.

David C - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely and very homely. Enjoyed my stay very much

We were greated warmly. The owner contacted us while we were still on the road to ask how the trip was going. She was very kind and the breakfasts were very well put out and more than enough no mater what we felt like. We will be going back in the near future for sure.

Sibusiso N - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is excellent

I have a good stay and enjoy myself. The place is excellent, provides good customer service with friendly staff. In short, I really enjoy myself.

Patricia U - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia U
Saam met eggenoot / lewensmaat

You couldn't want for anything more!

Engela you are an angel. Nothing too big or too small to ask for - you just give and give. Thanks for making our stay so special. Clean, comfy bed, lovely linen and towels and yummylicious breakfast too - those livers are to die for skat! :-)

Johann S - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service, friendly people!!

Great service and friendly people!! Will surely return here again in the future.

Darrol D - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darrol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable relaxed setting

A comfortable relaxed setting where you feel at home. It is close to shopping centers and entertainment facilities.

Sarah P - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely guesthouse for stopover or longer stays.

Amazing stay, thank you! Breakfast was delicious too!

Karabo B - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had the Best weekend getaway ever!

From a warm friendly welcome, to settling into the most gorgeously romantic room ever & waking up to breakfast fit for a King & Queen »» Couldn't have found a better place than Karibu Guest House.â?º We loved our stay â?¥â?¡â?¥â?¡

Marius E - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Gesin met tieners

Value for money and exellent host

Perfect place for family or individuals. You cannot ask for better service - our host was exceptional.

Melissa D - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met vriende

Vir beter waarde vir geld kon ons nie kry nie.

Alles was net perfek!!!

John S - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Everything was fantastic.

Marinda M - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly hostess, made the stay enjoyable

Our stay at Karibu guest lodge was great. The hostess and her family are really nice people who made our stay very comfortable. Will sure visit the place again.

Corne H - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would have gladly paid more, the service is exceptional.

My fiancé and I took the leap year package, and it was a wonderful experience. The service was amazing, as was the food. If I ever need to return to that area, I would DEFINITELY book at Karibu Guest House again. Thank you for everything.

Refilwe M - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Enkelreisiger

The hostess was really sweet and made my stay with my little sister really pleasant.

I would definately visit again.

Anlize M - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlize M
Enkelreisiger

They were super!!!

Engela was friendly. All was clean and stunning.

Liana C - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, friendly people and super clean. Highly recommended

Host and hostess were supper friendly, rooms were clean and comfortable, near to shopping center and casino. We will definitely use again if in the area. Highly recommended.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfs6oJe9xvsxzfc5qaqGqDXxCjB31skmP2spgg1Sa5hERTMZo8z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 110 5 1 5 11 Boekenhout Street Dalpark Proper 1541 Gauteng 086 999 0018 13:00-23:00 11:00 -26.255900420939 28.329362869263
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za