Beskrywing
Die hoofhuis het 2 lieflike gastekamers. Elke kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, waaier, verwarmer, en 'n en suite-badkamer met stort. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier en 'n verwarmer. Die gemeenskaplike kombuis is ingerig vir selfsorg, maar dit is slegs beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Tref asseblief die nodige reëlings met die bestuur as jy beplan na 19:00 te arriveer.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53, Corner East Street and Fountain Street, Petrusburg, 9932, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang