Karinchen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karinchen bied gerieflike selfsorgverblyf in Kleinmond en is net 200 m van die rotsagtige strand af.

Gaste kan tussen 2 eenhede kies: die Blou Woonstel en die Groen Woonstel. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die kamers het ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, en elke eenheid het ’n privaat badkamer met ’n bad en handstort.

Albei eenhede het oopplan-kombuise wat toegerus is vir selfsorg met ’n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n etenstafel met sitplek vir 4 en ’n privaat sitarea met ’n TV en DStv. Braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar.

Karinchen is 1 km van die swemstrand af en die area bied voetslaanpaaie, vierwielmotorfietstoere en besienswaardighede soos die Hangklip Vuurtoring.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karinchen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R875 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za