LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kariza | LekkeSlaap
+16

Kariza

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kariza is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Yzerfontein. Dit is naby die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-sitarea het 1 enkelbed vir 'n derde persoon om op te slaap.

Die eetarea het 'n etenstafel vir 3 en die kombuis is met 'n yskas, oondjie, stoof, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en WiFi. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Parkeerplek kan gereël word in die oprit of van die straat af. Die perseel is ongeveer 3,5 km vanaf die middedorp af, waar daar 'n rits restaurante en winkels is.

Slaapplek

’n Bespreking by Kariza sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Kariza
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kariza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d25bf469ceef8771422a52362dc98cfe9d2897498df4f7148aa774d2e2b9639beac621c98e9ae8480f2e7e02aef309b5448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 21 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.368967759434 18.172628545438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!