Karkloof Safari Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 14 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Karkloof Safari Villas & Spa is perfek geleë in die wildernis van die KwaZulu-Natalse Middellande en minder as 24 km van die Pietermaritzburg Lughawe af. Dit is 'n ongerepte paradys met watervalle en pragtige natuurskoon waar die plaaslike wild vry rondloop. Die lodge is ontwerp om die omgewing te komplementeer en is stylvol versier om die omgewing se ryk erfenis te beklemtoon.

Dié 16 luukse villas het groot badkamers met dubbelbaddens, satelliet-TV, gratis internet, ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, WiFi, konferensiegeriewe, veilige parkeerplek, 'n skoonheidsalon met 4 stoele, 'n rhassoul, 'n dryfad, Kneipp-baddens, 'n Jacuzzi, 'n sauna- en stoomkamers. Dié eko-ontwerp maak gebruik van natuurlike materiale met grasdakke waar klein diere kan wei. Elke terapeut is spesiaal uitgesoek en elke behandeling word met 'n vars kombinasie van natuurlike bestanddele voltooi.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karkloof Safari Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 R3 230 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 14 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za