Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Rugsakreisigerslosies in Kaapse Roete 62

Karoo 62 Escape - Bush Motel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Eugene C
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Bietjie min geriewe, soos hangplek, breekgoed, 'n ketel en 'n yskassie in die kamer. Die venue self is baie mooi geleë, die badkamers en stortgeriewe is net baie, baie klein. Die warm gas geyser was net baie ongereeld en het nie goed gewerk nie. Daar is nie enige hangplek of 'n klein bar yskas/vriesgeriewe in die kamers nie; hulle het wel vir ons 'n groot yskas voorsien, maar dit het nie die eerste nag gewerk nie. Ons het net een ketel tussen 13 persone gehad en hulle het vir ons drinkwater voorsien uit 'n 25 lt kan, wat baie nice was. Hierdie venue is seker net vir mans wat net kom kuier, drink en partytjie hou, want die gemiddelde vrou sal dit glad nie waardeer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 100 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d4b7479b656c0161639ee79f3041c543faa05b02dd455a5addee2d79bfe9d916f3912e876787f223e4b6e4fd8070e69005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 R62 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.524689 21.354053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang