Karoo Bederf

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Karoo Bederf bied selfsorgverblyf in die Klein Karoo-dorpie Oudtshoorn, naby George en Mosselbaai.

Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, 'n TV en DStv. Die oorblywende kamers het elkeen 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is en suite en het 'n stort. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en kooktoebehore. Ekstra geriewe sluit 'n TV, DStv, braai-area, lugversorging in die sitkamer en parkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Kango-grotte, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudtshoorn Gholfklub, Cango Volstruisplaas, Cango Wildlife Ranch en voetslaanroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Karoo Bederf sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Bederf gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za