Karoo Enroute
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Seligman Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Enroute bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van die Karoo, ideaal vir reisigers op 'n lang padreis. Hierdie woonstel is geskik vir paartjies of klein gesinne en beskik oor 'n privaat ingang in 'n aparte gebou, met 'n patio of binnehof vir ontspanning buite.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Twee kinders kan op versoek op kindermatrasse geakkommodeer word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet, en badhanddoeke, ekstra kussings en komberse word voorsien. Die slaapkamer het ook 'n klerekas en 'n spieëltafel.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en lugbraaier. Die eetarea bied sitplek vir 2, en die eenheid het 'n slim-TV en WiFi.
Gaste het toegang tot gratis, veilige parkering agter 'n omheinde area, geskik vir motors, karavane of sleepwaens. Die eiendom is sentraal geleë in Middelburg, met maklike toegang tot Colesberg, Graaff Reinet, Cradock, Hanover en Steynsburg via die N9- en N10-snelweë, wat dit 'n ideale oornagplek op 'n Karoo-reis maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marthé Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 3 Seligman Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Enroute het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Seligman Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang