LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Ghetto | LekkeSlaap
+30

Karoo Ghetto

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Karoo Ghetto is op 'n kleinhoewe in die rustige dorpie, Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn.

Dié ruim huis is langs 'n moeras en het slaapplek vir 5 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapvertrekke, 'n buitebadkamer en 'n kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed, matrasse of tente kan vooraf gereël word teen ekstra koste. Gaste kan ook op versoek hul eie tente saambring of tente kan verskaf word vir ekstra verblyf. Die buitebadkamer het 3 storte en 2 toilette.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 'n paar mense en die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep 'n uitsig oor 'n moeras en op die voorheuwels van die Swartberge.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Ghetto sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Karoo Ghetto
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Ghetto het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqOhAujycq1IeEXqRHDb1Sz5yHFJyTG2WgzDhdyU67VErl2gydb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Farm Roodewal Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.473099012471 22.251391830265
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!