LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Huisie | LekkeSlaap
+24

Karoo Huisie

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Karoo Huisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helen V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Gesin met tieners

Outydse plaashuisgevoel met mooiste wit beddegoed.

Duidelike aanwysings. Vriendelike ontvangs. Stil plaasgevoel. ’n Hele huisie net vir ons. Beautiful.

Karoo Huisie's terugvoer

Dankie Helen. Dit was lekker om julle te ontmoet en julle is altyd welkom by ons.

Karoo Huisie
Wessel J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel J
Gesin met tieners

Netjies, goed ingerig, ruim en skoon.

Karoo Huisie is perfek vir 'n lekker oorslaap plek. Dis ruim, netjies en het alles wat jy nodig sou hê. Die area rondom dit is baie rustig en die gras en stoep is 'n welkome toevlug na 'n lang dag se reis.

Karoo Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi oorsig. Dit was heerlik om julle te ontmoet! Sien uit na julle volgende besoek!

Karoo Huisie
Desiree V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en lekker.

Ons het die verblyf by die Karoo-huisie terdee geniet. Lieflike plaashuis, stylvolle dekor, lekker groot vertrekke. Kon braai op die groot stoep met die mooiste sonsondergang. Sal beslis weer daar 'n draai moet maak.

Karoo Huisie's terugvoer

Baie dankie Desiree en die van der Merwe gesin, vir die mooi verwysing. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.

Karoo Huisie
Albert V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Gesin met tieners

Rustige plaas atmosfeer.

Louise is 'n wonderlike gasvrou wat mens dadelik laat tuis voel. Lekker ruim ou plaashuis waar stilte seëvier. Die huis is smaakvol gemeubileer en versier met alles wat nodig is.

Elsje L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dis 'n heerlike, stil en landelike plek. Baie netjies en rustig!

Hannes D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D
Gesin met tieners

Mooi gerieflike huis, vriendelike mense.

Lekker gebly.

Micky T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky T

Beautiful, fabulous, rustige verblyf.

Wat 'n heerlike 2 aande het ons by hierdie heerlike plekkie gebly! Louise het ons en ons 3 seuns en weeshonde met ope arms verwelkom! Almal het hulle gate uit geniet - ons kon nog langer gebly het! Nadat ons ons vir jare doodgesukkel het om 'n behoorlike pet friendly (wat nie net beteken die hamster en die budgie nie) en child-friendly oornagbestemming te vind, was dit amazing om die Karoo Huisie te vind! Kan nie wag om terug te gaan!

Barbara M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M
Gesin met tieners

A fantastic homely home away from home where we all would love to return.

We were upgraded to a bigger house and were blown away by the lovely house we could live in. The warm beds with electric blankets, the hot showers and the spacious garden and house was much m,ore that we expected. Thank you!

Gert R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly. Die omgewing is interessant om te verken.

Die huisie is pragtig en netjies. Ons het heerlik geëet by die Ou Kar. Die Hennie Stynburg was bekoorlik. Mooiste foto's daar geneem. Bethulie is naby die Gariepdam en die dam is beslis 'n besoek werd. Louise die eienares is baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJaBRuUolJ7GEJ77IlO0TItPY3IHEjxo8wy4Zvhx5bGE74fUfN6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Viljoen Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.493994510939 25.984682749633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!