LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Koelte B&B | LekkeSlaap
+31

Karoo Koelte B&B

71 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers.

Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 selfsorg-eenhede. Die selfsorg-eenhede, woonstel en withuis is apart van die hoofhuis en het kombuisies wat elk toegerus is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die en suite-kamers, Stoep, Pers, Oranje en Groen, beskik elk oor dubbel- of enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elkeen van hierdie kamers is individueel versier en die kamers is met lugversorging of waaiers ingerig. Perkalline, koffie- en teemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit en koekies word voorsien, Die kamers is ook toegerus met TV's met DStv en plaaslike kanale, elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamers en skoonmaakdienste is daagliks beskikbaar.

Karoo Koelte B&B is deur 'n rolstoelverbruiker getoets. Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, en moet voor die tyd bestel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 71 resensies vir Karoo Koelte B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Koelte B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjdjOGNhLThkNWQtNDY2OC1hMWVjLThlZjk5NGIyOGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 1 Kempen Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.402826976863 23.105396032333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!