Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Life Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 90 resensies vir Karoo Life Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johannes V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijne kamer met toegang tot de tuin.

Aangename kamer met toegang tot de tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering.

Karoo Life Bed and Breakfast
Florina V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florina V
Saam met vriende

Rustig.

Baie lekker gebly. Liefdevolle hond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Florina. Ons hoop om julle gou weer te sien by Karoo Life B&B.
Groete
Leslie & Madeleine

Karoo Life Bed and Breakfast
Marina F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs. Plek baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe L
Enkelreisiger

Spacious room, delicious food.

The room was spacious and the dinner was delicious. Excellent lamb, chops, and pizza baked in the pizza oven before your own eyes. The booking process itself was uncomplicated, and the hosts were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K
Enkelreisiger

Rustige Karoo kuier by vriendelike mense.

Baie vriendelike personeel en 'n wonderlike ligging - sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alysia P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alysia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gawe oornagstaning op die R62!

Ons het heerlik gekuier by die Karoo Life gastehuis. Die gasheer en -vrou (en lieftallige hondekind) was vriendelik en behulpsaam. Die kos was lekker en die kamer was netjies. 'n Neersitplekkie in die badkamer vir jou badkamergoedjies sal nuttig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met vriende

Excellent.

The food was great. Room well appointed. The hosts were very welcoming and accommodating. And Liefie (the Boxer) made us feel very welcome too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the review. It was great hosting you.

Karoo Life Bed and Breakfast
Annanda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is deur die pragtige dorpie Calitzdorp. Vir een nag oornag by Karoo Life as 'n pitstop. Dis 'n pragtige plek met 'n mooi tuin en rustige atmosfeer.

Die restaurant het heerlike pizzas en ons het baie lekker geslaap. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer by Karoo Life oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Karoo Life Bed and Breakfast
Gerda P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P
Saam met vriende

Rustig, gemaklik, gerieflik.

Baie goed ingerig. Sentraal. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noreen W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen W
Saam met vriende

Very pleasant, very clean.

Will happily stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Gerieflike, veilige verblyf met 'n baie vriendelike gasheer wat uitmuntend is en heerlike kos verskaf. Dis 'n bonus dat aandete op die perseel geniet kan word. Perfekte plek om oor te bly vir 'n nag of twee. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie dat julle hier by ons gebly het. Ons is bly julle het ook ons kos geniet. Stop gerus weer.

Karoo Life Bed and Breakfast
Raymond K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K
Besigheidsreis

Waarde vir geld met ontbyt kan nie gewen word nie.

Vriendelike diens met netjiese geriewe en veilige parkering Sal beslis weer daar aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop om julle gou weer te sien.

Karoo Life Bed and Breakfast
Malcolm D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal stop-over.

We always stay here when passing through as the rooms are very good, breakfast is just right and the owners are friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the review. Looking forward to seeing you again.

Karoo Life Bed and Breakfast
Veronique S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient accommodation.

Convenient check-in. Spacious room and parking place. The breakfast is nice and the main house is beautiful (very old and well-maintained building). Quiet street in a nice historical neighbourhood but also close to the main street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en lekker gekuier.

Kamer is gerieflik. Sou 'n rakkie in die badkamer verkies het i.p.v. 'n stoel om op te pak. Geen kluis in kamer vir waardevolle items nie. Kamer was baie netjies en skoon. Ontbyt was effens teleurstellend teenoor die ander 5 B&B's wat ons besoek het, maar steeds voldoende. Ons kamer kon nie veilig sluit nie omdat die plaatjie waarin die slot skuif weg was en die houtdeel was uitgebreek. Die hond was baie vriendelik en ons het lekker tougetrek. Sal ek weer gaan? Ja.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bewus van die deur en dit is op die lys van dinge om te doen. Dankie vir die wenk rakende die badkamer. Kom loer gerus weer in en kyk of ons al verbeter het.

Karoo Life Bed and Breakfast
Lenus D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Die verblyf was baie goed. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful style surrounded by excellent hosts.

Stayed a few days midweek, room more than adequate, added bonus is fantastic menu for dinner options prepared to perfection. Absolutely worth the travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the review. It was a pleasure hosting you. We are very happy that you enjoyed your stay and that the food was to your liking. Hope to see you again.

Karoo Life Bed and Breakfast
Kobus M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike B&B in Calitzdorp - hoogs aan beveel.

Die akkommodase was lieflik - ruim kamer met moderne dekor, vars linne en handdoeke, baie goed toegerus. En lugversorging! Die groot tuin is boomryk met 'n paar tuinstelle vir die gaste en met 'n uitsig oor die aangrensende wingerde. Daar is ook 'n swembad om in af te koel in die Karoo se hitte. Die ligging is uitstekend, binne stapafstand van die dorp en 'n kort rit na die wynkelders van De Krans en Boplaas. Ontbyt was ingesluit, wat 'n bonus was. Die restaurant op die perseel het ons verras met geregte van 'n hoë gehalte - die beste in die dorp. Die gasheer- en vrou was baie gasvry. Liefie, hul hond, het ons harte gesteel. Sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannette J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Wonderlike gasheer, gasvrou en kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albrecht V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albrecht V
Gesin met tieners

Kamer was lekker groot met waaiers en lugversorging.

Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir terugvoering.

Karoo Life Bed and Breakfast
Lammie Ferreira F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lammie Ferreira F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was 100% van aankoms tot vertrek. Almal was vriendelik en ons het 'n lieflike aandete gehad.

Was net great, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight spot.

Convenient overnight accommodation. Friendly owners. Restaurant on premises. Great breakfast. Lovely swimming pool to cool off in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa M

Baie oulike verblyf. Vreeslik geniet.

Baie oulike plek. Madeleine ons sommer dadelik tuis laat voel. Kos was heerlik en Liefie dadelik in ons hart gekruip - sy te dierbaar. Alle sterkete vir 2023. Julle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S

Netjiese kamers met aircon as krag beskikbaar is.

Ons het slegs een nag oorgebly en het lekker oorgeslaap. Sal aanraai eienaars begin kyk na alternatiewe vir kraguitdagings. Baie warm in somer en as aircon nie werk nie word slaapkamers ongelooflik warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Karoo Life Bed and Breakfast
Johan J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

We had a great stay. Very helpful owners. A very good breakfast too. It was very comfortable too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your great review.

Karoo Life Bed and Breakfast
Willie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike Calitzdorp ervaring.

Ons het onmiddelik tuis gevoel by aankoms. Ondanks beurtkrag, was ons gemaklik en het deel gevoel van die dorp en gemeenskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Karoo Life Bed and Breakfast
Robert S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay, convenient location, and friendly service.

Host assisted us with towels, so we could have a swim in their pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the review. You were the early birds in the pool.

Karoo Life Bed and Breakfast
Ina L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, alles wat die hart begeer.

Smaakvolle kamer, goeie matrasse, lekker groot stort, stilte. En die aandetes is heerlik en bekostigbaar. Ons het vir die heenreis bespreek, en toe besluit ons slaap met die terugreis weer daar. Dankie vir jul gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het weer by ons gestop. Groete Leslie en Madeleine

Karoo Life Bed and Breakfast
Gert N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N
Gesin met klein kinders

Die diens was besonders vriendelik, kamers skoon en baie netjies, en ontbyt baie lekker. Ek sal weer daar gaan bly.

Die kinders het ook dit baie geniet, en sal ook weer daar bly. Dit is 'n baie goeie plek om te bly, en res van area te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Karoo Life Bed and Breakfast
Stephanus G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese ou hoofgebou. Goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens het gesorg vir 'n baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Fanie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi dag!

Karoo Life Bed and Breakfast
Malcolm D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ticks all the boxes.

Lovely garden cottage - comfortable and well appointed. Great breakfast. Perfect position to explore the town. Friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your review Malcolm. We look forward to seeing you again.

Karoo Life Bed and Breakfast
Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in Calitzdorp.

Het een aand oorgestaan in Calitzdorp en alhoewel verbouings aan die gang was, was ons akkommodasie puik en die diens fantasties. Sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer hier te sien.

Karoo Life Bed and Breakfast
Anneke M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Baie gerieflike huis met netjiese ruim kamer.

Gaan vir Liefie so mis die hond. Baie lekker gekuier. Kom beslis weer. Heerlike ontbyt en lekker geriewe. Enigste klagte is dat kamer nie gediens is toe ons 2 nagte gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is jammer ons het nie die kamer gediens nie.

Karoo Life Bed and Breakfast
Miranda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo Life doen sy naam gestand.

Die akkommodasie is gerieflik en dekor keurig. Eienaars is gemaklike mense wat jou dadelik laat tuis voel, hul skattige bokser, Liefie, doen ook haar deel om gaste met die intrapslag te verwelkom. Ideale plek om te bly om die platteland te verken asook die granaatplaas, Celebratio, se fantastiese buitelugvertonings by te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Miranda. Ons hoop om julle gou weer te sien by Karoo Life B&B

Karoo Life Bed and Breakfast
Christie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasheer en gasvrou.

Die plek is fantasties skoon. Die interaksie van gashere was puik. Ontbyt was smaaklik voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Christie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Karoo Life Bed and Breakfast
Ria P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wij waren op doorreis.

Geweldige B& B. Vriendelijke ontvangst. Schone ruime kamer. Het linnengoed op bed was van super kwaliteit. En het onbijt was prima. Wij komen zeker weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much for your review. It was wonderful to host you and sincerely hope to see you again.

Karoo Life Bed and Breakfast
Marina F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en goeie diens.

Ontbyt ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Karoo Life Bed and Breakfast
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Positiewe ervaring, baie aangename eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Johan, hoop om julle weer te sien by Karoo Life B&B

Karoo Life Bed and Breakfast
Coenie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute sielerus. 'n Juweel in die kroon van die Klein-Karoo.

Die perfekte oornagstop met uiters gasvrye eienaars. Gerieflike kamers, rustige plaasatmosfeer en 'n liefdevolle hondekind, Liefie. Heerlike ontbyt voor jy die res van jou reis aanpak. Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Kom maak gerus weer 'n draai.

Karoo Life Bed and Breakfast
George V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gekuier, gasvry, vriendelik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwelkom julle graag weer by Karoo Life B&B.

Karoo Life Bed and Breakfast
Marita P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodreg vir oorslaap.

Was tevrede dankie. Sterkte vir die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Karoo Life Bed and Breakfast
Lyn M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier net die tydjie was te kort.

Ons het die jong meisies by die gastehuis baie vriendelik en behulpsaam gevind. Ons kuiertjie was baie lekker en ontbyt ook. Sal definitief weer by Karoo Life gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Lyn, ons is bly dat julle die kuier geniet het en sien uit om julle weer by Karoo Life te verwelkom.

Karoo Life Bed and Breakfast
Deon R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, sentraal geleë. Beslis die moeite werd.

Karoo Life is 'n stukkie geskiedenis in die hartjie van Calitzdorp. Dis loopafstand van drie groot wynplase en bied veilige verblyf teen bekostigbare pryse. Die ontbyt was fenominaal en die mense laat jou beslis tuis voel. Ek sal beslis weer daar gaan bly en kan Karoo Life definitief aanbeveel. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J

We were a group of 14 cyclists staying over for 1 night. Excellent place.

Very huge rooms with all the amenities. Excellent braai area and "kuier area". Very tasty and interesting breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense! Lekker geslaap en die ontbyt was heerlik!

Sal beslis weer daar aanbly met ons volgende Calitzdorp-kuiertjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, aangenaam en gasvry, ontbyt uit die boonste rakke.

Pragtige plek, met 'n mooi tuin, pragtige swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best breakfast ever.

Ons het heerlik gekuier, was vriendelik ontvang en die ontbyt was ongelooflik - lanklaas so lekker geëet. 11 uit 10 vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Johanna L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Johanna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel dit vir seker aan en kan nie wag om weer te gaan nie.

Alles was wonderlik, sal dit vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid. Netjies. Goed toegerus. Waarde vir geld.

Heerlike ontbyt - pragtig voorgesit. Veilige parkering. Familiekamer is ruim. Eienaar se verwelkoming met 'n glasie Port was 'n lekker verrassing en het ons laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money in the heart of Calitzdorp.

We had a very pleasant one night stay at the Karoo Life B&B. The room was comfortable and the inviting pool was an added bonus. Michelle is a very welcoming, warm host. The best part was the delightful breakfast cooked by Henry - something to be experienced, not only for its tastiness, but also for its wonderful presentation. The location of the B&B is also very convenient for walking around the town, and visiting Boplaas and De Krans wineries. All in all, we were very satisfied with our stay. The only niggle was the ceiling fan which would intermittently make a grating noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good experience.

Comfortable, spacious, convenient, lovely breakfast - all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige gasvrye akkommodasie.

Vriendelike gasvrou en haar man wat wonderlike ontbyte met fyn detail opgetower het. Wonderlike 'tuisvoel' ervaring met goeie ondersteuning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met vriende

We thoroughly enjoyed our stay here.

We had a warm welcome from our hosts, our rooms were very comfortable with spacious bathrooms and comfy beds. Our hosts set up everything for us to enjoy a fantastic braai on the lovely stoep. Karoo Life is well situated to walk to the shops and wine cellars with ample safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, vriendelike mense, goeie diens.

Calitzdorp sien ons definitief weer. Zamani Grill met die kleinste kroeg op die R62 is die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

People are friendly and very accommodating. Nice classic and historical place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martlie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J

Beleef outydse sjarme!

Ons het heerlik gebly! Die stilte ingedrink en die outydse sjarme ons laat oorrompel! Die ontbyt was absoluut voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yaacov Francois H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaacov Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreek naweek in die Klein-Karoo!

Ons is vriendelik deur ons gasvrou, Michelle, ontvang en nadat ons afgepak het, was dit 'n heerlik, ontspanne naweek vanaf die eerste oomblik. Het die stoep, tuin en uitsig op berge baie geniet! Altwee dae se ontbyte was groot verrassings en baie keurig en smaaklik deur Henry en res van kombuispersoneel voorberei! Ek gaan enige tyd weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia V
Saam met vriende

Baie oulike plek en die ontbyt was fantasties.

Baie netjies en skoon, genoeg warmhou-goed vir die winter koue. Lieflike erf met genoeg ruimte. Veilige parkering. Die ontbyt was 'n baie aangename verassing en heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs na ure. Gerieflike kamer en uitstekende ontbyt.

Fasiliteite was voldoende vir oornagverblyf. Veilige parkering. Uitstekende gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met vriende

Baie goed.

Gebou het werk nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ons het ook die aan by hul restaurant gaan eet. Die beste vis wat ek in 'n lang tyd geëet het. Ontbyt was ook baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would go there again any day!

Outstanding service, very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville G R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville G R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A reasonably priced B&B.

Karoo Life and Bed is a small B&B with rustic charm. Supper is not provided but restaurants are nearby. The breakfast was reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaleen C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen C
Saam met vriende

Always nice to return for a short breakaway.

Once again we enjoyed our stay at Karoo Life with an absolutely delicious and tasty breakfast with wonderful hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Altyd lekker om terug te kom vir 'n kort wegbreek.

Ons het weereens ons verblyf by Karoo Life baie geniet. Die ontbyt is heerlik en die gashere wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte Karoo juweel.

Baie netjies en skoon. Uitstekende geriewe en manjifieke ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette K

Warm verwelkoming en het lekker gebly.

Heerlike ontbyte. Vriendelike gasheer en vrou. Lekker ruim kamer. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek Nanette, Dit was ons plesier om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer by Karoo Life te onthaal.

Karoo Life Bed and Breakfast
Elsche E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsche E

Gasvry, salig en bobaas ontbyt!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaleen C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and well equipped.

Owners very friendly and helpful, rooms were very comfortable, warm and well equipped, breakfast was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your lovely review Annaleen, and we hope to see you again soon.

Karoo Life Bed and Breakfast
Estelle Z - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilige akkommodasie.

Heerlik gebly en goeie ontbyt, gaan vir seker weer! Dierbare gasvrou en man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie Dankie Estelle, dit was ‘n vooreg om julle to ontmoet.
Sien gou weer.

Karoo Life Bed and Breakfast
Johanna Maria D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna Maria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik, rustig, goeie geselskap.

Henry en Michelle was great hosts en ontbyt was lekker en pragtig bedien. Lekker geslaap, linne goeie gehalte, alles was na wense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir ons resensie Joan, en dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves by Karoo Life.

Karoo Life Bed and Breakfast
Adele P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Saam met vriende

Lekker geslaap!

Baie goeie organisering en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel K
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die geriewe is baie netjies en die mense is baie vriendelik. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om dit vir ons lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en vriendelike ontvangs en tuismaak!

Terwyl ons daar was het daar wysiging plaasgevind. Ek dink oral sal jy tye kry waar onderhoud of wysigings aangebring moet word. Hier het dit glad verloop. Haal my hoed af vir John. Met dit alles was ons heel gelukkig daar! Lekker gebly. Ook dankie aan die kok wat 'n vroeë ontbyt vir ons aangeslaan het. Ons moes vroeg vertrek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mavis A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis A

Adequate for our short stay.

We had a comfortable stay in well-appointed rooms. The church bell that chimes every 15 minutes kept my son awake but that is what happens in a Karoo town! The dinner at Die Handelshuis was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myra C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename vriendelike gastehuis.

Tipiese Karoodorp, gastehuis gerieflik naby restaurante. Kamer-en-suite netjies, mooi dekor. Baie vriendelike ontvangs deur hartlike personeel. Ontbytbediening nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie, met vriendelike personeel.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkom. Kamers is pragtig en goed toegerus. Personeel en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik. Ongelooflik rustige blyplek met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R
Besigheidsreis

Baie gerieflik en rustig. Egte Karoo-gasvryheid.

Positiewe kritiek: Wil voorstel hulle kry 'n Wi-Fi booster. Alhoewel mens die Wi-Fi sein optel in die kamer en selfs eetkamer kan geen data deurgaan agv van Wi-Fi sterkte. Hierdie is veral as ons vir 'n besigheidsbesoek daar moet wees. Wil ook voorstel dat 'n beter TV pakket aangebied word, veral op die kuier area op die stoep. So 'n gesellige area maar baie beperk as 'n groep wil saam 'n groot sportuitsending kyk. Die TV in die kamer self maak so 'n geweldige lawaai dat dit nie gebruik kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Ons het twee aande tydens die Winterfees in die baie netjiese Zebra kamer oorgebly. Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ontbyt was uit die boonste rakke. Kan Karoo life vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corle S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel.

Ons het ons een aand by Karoo Life baie geniet! Die gasvrou, Bronwynne, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en het selfs 'n glasie port vir ons gegee met ons aankoms. Die ontbyt die volgende oggend was wonderlik - veral wat ons nodig gehad het voor 'n wynproesessie by plase in die omgewing. Ons sal definitief terug wees - dit is min dat 'n mens nog sulke billike plekke met goeie diens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R
Besigheidsreis

Warm ontvangs en goeie waarde vir geld. Het heerlik hier gebly en sal beslis weer in die toekoms by Karoo Life in Calitzdorp gaan draai!

Ons is baie vriendelik ontvang en die dames was baie knap en hulpvaardig! Die kamers is funksioneel met alles wat mens benodig. Ek het met twee klein hondjies gereis en Karoo Life was baie gaaf om hulle ook te verwelkom (ek het vooraf reëlings getref). Daar is 'n groot tuin en ons het baie veilig gevoel. Gaan kuier gerus self daar en loer sommer in by die Handelshuis oorkant die straat vir 'n heerlike aandete!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina M
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens en hulp ervaar.

Hulle doen self ekstra moeite vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Life Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Arina, ek hoop julle het toe julle kussings gekry. Ons hoop ons sien vir julle weer.

Karoo Life Bed and Breakfast
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou was uitstekend met beste ontbyt aangebied.

Die beste van Karoo Life was die gasvryheid. Bestuurder het elke persoon laat welkom voel en uit haar pad gegaan om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die perseel kort 'n bietjie onderhoudsaandag maar dit was nie 'n probleem wat die verblyf benadeel het nie. Parkeerplekke vir voertuie kan gerus aangebring word veral vir motorfietse. Die ingangs- en uitgangshek is 'n groot probleem. Dit is op 'n draai geleë en voertuie en trokke kom in pad afgejaag. Om met 'n motorfiets uit te gaan was 'n groot risiko en in mindere mate as met motorfiets ook motors. Miskien n spieël opsit om in straat te sien voordat 'n mens uitbeweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd, met awesome vriendelike diens, 'n moet vir enige een wat Calitzdorp besoek.

Ons was by Karoo Life Bed and breakfast vir ons tiende huweliksherdenking. Dit was 'n ongelooflike lekker kuier. Die eienaars en bestuurderes, Bronwyn, was ongelooflik vriendelik. Ons is bederf met die heerlikste ontbyt elke dag. Ons gaan beslis weer en gaan ons kinders volgende keer saamvat. Beste diens, beste waarde vir geld! Dankie aan Karoo Life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was kort maar heel aangenaam.

Daar was nie werklik sitplek in die kamer behalwe die bed nie en ek is as kind geleer dat 'n bed nie 'n stoel is nie. Dit sal lekker wees as daar 2 stoele in die kamer was om op te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en goeie ontbyt.

Dankie LekkeSlaap vir julle puik reëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lood O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed en sentraal.

Ons het dit baie geniet en die ontvangs was uit die boonste rakke. Die dame en haar dogter het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met die kerkklok wat saam met jou deur die nag stap!

Pragtige plek, skoon en gerieflik. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 18, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa0f58cdda04ff6082997c3036b3ef3127d065cc3b42f620095d4f1320ad6b73db4d3590333970278110b7930d9335c60fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 18 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.532062829607 21.686777528375