LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Lodge | LekkeSlaap
+42

Karoo Lodge

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 23 Okt 2019 tot 2 Mei 2021.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 094 R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet.

Elke suite het 'n privaat ingang wat maklik van die tuin af bereik kan word. Dit is pragtige versier met gemaklike beddens, 'n sitkamer en 'n aparte aantrekarea. Die linne is 100% katoen met beide gansveer- en donsduvets en anti-allergiese sponskussings. Badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die badkamers is luuks en baie uniek. Dit het groot hoekbaddens en baie groot storte met pragtige vloere van spoelklippies in die area. Al die keramiek en krane is in kontinentale styl en kom ook van daar. Karoo Lodge se suites is elkeen met tee- en koffiemaakgeriewe, glase, 'n ysbak, waterfles, yskassie, plafon waaier, wekkerradio, 3-punt- en dubbelpunt-kragpunte en 'n haardroër ingerig.

Karoo Lodge se ontbyt is heerlik en behoort nie gemis te word nie. Dit word deur 'n fynproewersjef voorberei en hy sal 'n heerlike Karoo-ontbyt vir honger gaste voorsit. Gaste wat 'n ligter ontbyt soek, kan van die seisoenale ontbyt-opsie gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Karoo Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 094
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
was R1 094
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZDY5ZWNhLTUxMGMtNDQ3ZC1hZDI2LTk1ZGU1YWMyM2NkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 094, nou Vanaf R875  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 66 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.2216443 22.0294798
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!