Prins Albert Akkommodasie by Karoo Lodge | LekkeSlaap
+42

Karoo Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Karoo Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eileen M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic charm.

Lovely old property appreciated the upgrade to spacious suite for birthday. Good WiFi. Shower quirky but design really works well. Breakfast great, beautiful service.

Karoo Lodge's terugvoer

Thank you Eileen.

Happy to read that you had enjoyed your stay with us

The shower, is made to surprise and to be different from the norm. Thank you for noticing

Karoo Lodge
Wilfried S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfried S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, smaakvol gemeubileerde, ruim kamer alles in goeie werkende toestand in pragtige omgewing, in die middedorp. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Ons het die twee nagte verblyf terdeë geniet. 'n Regte ruskans en wegbreek van die stad se rumoer. Dis 'n jammerte oor die voortslepende droogte wat tuinmaak erg bemoeilik, want die tuin is eintlik 'n lushof. Desnieteenstaande, sou ek aanbeveel dat klein dingetjies aandag moet geniet, m.a.w. 'n bietjie meer TLC sal ver gaan. Beddings/rante wat effens onversorg voorkom, die swembad se teëls wat stuk-stuk loskom, die lampskerm in die badkamer wat weg is, die stort se staan-klip moet reggeskuif word─ d is maar 'n paar dingetjies wat aandag kan geniet. Dan kan die ontbyt ook maar gerus 'n groter verskeidenheid en meer ruim wees. Bv. om 'n stukkie boerewors of "baked beans" by te sit of as 'n alternatief aan te bied sal klaar help. Ek sal egter maklik weer daar 'n draai maak.

Karoo Lodge's terugvoer

Goeie dag Wilfried,

Dankie vir die resensie.

Ons probeer sover as moontlik om ons gaste se voorstelle uit te voer waar en wanneer ons kan. Nie altyd moontlik nie.

soos bv. die lampskerm, gebreek deur 'n vorige gas en so gelaat sonder om te raporteer. seker maar bang dat daar betaal moet word.. Die totale lamp moet vervang word omdat die ware produk nie meer beskikbaar is nie. Ons wag op aflewering

Aandag word deurlopend aan reperasies geskenk en is daar baie ander dinge wat voorkeur geniet. Moet nie bekommered wees nie ons kom nog by die swembad. Nog 'n winter taak

Met die droogte sit ons kop in die hande en ons groot tuin taak is om ons tuin lewendig te hou.
Sou ons ons akkommodasie pryse verhoog dan sou ons dalk 'n addissionele tuinjonge kon bekostig maar as jou "waarde vir geld" toekenning van pas is, dan sou 'n verhoging daarvan nie moontlik wees nie

Karoo Lodge
Johan P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot kamer. Netjies en skoon.

Die fasiliteite is netjies en skoon, insluitende die en suite-badkamer. Vriendelike ontvangs. Baie lekker ontbyt.

Karoo Lodge's terugvoer

Baie dankie Johan.

Karoo Lodge
Carina G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina G
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik.

Die verblyf was eerste klas.

Karoo Lodge's terugvoer

Baie dankie Carina
Was lekker vir ons om julle te kon ontvang

Karoo Lodge
Andre S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Verblyf netjies en skoon. Ontbyt lekker. Dankie!

Sentraal geleë. Ontbyt lekker met vriendelike diens. Dankie!

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Andre, baie dankie.
Glo ons wanneer ons sê dat jul verblyf, vir ons waarlik besonders was.

Karoo Lodge
Liezel V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos 'n lekker familiekuier.

Ons het ons naweek so baie geniet! Voel soos 'n familiekuier. Lekker Karoo boerekos! Sal beslis weer daar gaan kuier al is dit net vir lekker eet.

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Liezel,
Baie dankie vir jou resensie. Om vir julle te kon kook was regtig geen moeite nie. Bly om te weet dat julle die paar dae geniet het.

Karoo Lodge
Elsa D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Enkelreisiger

Pragtige tuine en waterstroompies: rustige oase.

Baie vriendelike personeel, pragtige tuin, goed geleë, veilige parkering, rustig, heerlike kos.

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Elsa,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie.
Waardeer.

Karoo Lodge
Patsy L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik 'n plesier om daar te bly. Kon kamer en alles deur 'n ring trek - eienares en haar man is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Was heerlik!

Wil net weereens vir George en Elmarie bedank vir hul gasvryheid. Dit was regtig 'n plesier om by julle te kom bly. Alles is baie netjies en skoon. Ons het sommer dadelik tuis gevoel toe ons daar aankom. Sal definitief weer by julle inloer wanneer ons in daai omgewing is. Kan regtig die plek aanbeveel.

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Patsy

Glo my, Elsabe en ek het julle verblyf hier by ons werklik geniet en is bly dat ons die tyd by ons aangenaam kon maak.

Baie dankie vir jou beskrywende resensie.

Karoo Lodge
Nic H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Ons het beslis die regte keuse gemaak toe ons besluit het om by Karoo Lodge oor te bly. Baie ruim en gerieflike kamer. Heerlike Ontbyt, die vars pomelo uit die tuin was heerlik. Sal beslis weer daar wil oorbly.

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Nic,

Baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het en dit geniet het. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang.

Dankie vir die geleentheid om oor sekuriteit te mag antwoord:

Prince Albert word gereken as een van die min plattelandse dorpe wat kan roem op die feit dat kriminele aktiwiteite selde plaasvind maar nogtans glo ons dat die sekuriteit deure by die suite ingange en "Trellidor":voor die glas skuifdeure , asook ander diefafwering, wat alles reeds bestaande aanpassings is, gepas is om stedelinge en ander gerus te stel en hopenlik gaste veilig te laat voel

Terwyl daar altyd 'n eerste keer mag wees, was ons gedurende die 20jaar wat Karoo Lodge deur ons bedryf word, gelukkig om geen oortredings op ons eindom te ervaar nie.

Karoo Lodge
Andrietta G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrietta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons was net vir een nag daar, maar sal die Lodge definitief aanbeveel! Vriendelike en gasvrye eienaars!

Karoo Lodge's terugvoer

Baie dankie Andrietta.
'n Volgende besoek sal baie waardeer word en sal julle vind dat daar baie, baie in hierdie platelandse dorpie aangebied word besoekers sowel as inwoners

Karoo Lodge
Jean And Geralda S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean And Geralda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay.

Bedroom, bathroom, setting and surrounds were great. Clear view of the stars at night. No city lights to interfere with the view. Breakfast was great!

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Jean & Geralda,

Baie dankie vir jul resensie.
Dit was aangenaam om julle as gaste te kon ontvang het.

Karoo Lodge
Sakkie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en sentraal.

Vriendelike ontvangs. Kamer het aan al die nodige vereistes voldoen. Goeie ontbyt. Vriendelike gasvrou.

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Meisie,

Baie dankie vir jou resensie. Bly om te lees dat julle die geriewe waardeer het.

Karoo Lodge
Tobie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is ruim, skoon en die gasvryheid van Elsabe en George was ongelooflik!

Hierdie plekkie, in die juweel dorpie genaamd Prince Albert, het ons verwagtinge oortref! Die gasvryheid was stunning, kamer ruim en skoon en die ontbyt iets besonders.

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Tobie

Baie dankie vir jou besondere opmerkings. Ons stel dit baie hoog op prys.

Karoo Lodge
Marie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, gerieflik, skoon, mooi en 'n baie goeie ligging!

Die mense hier is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is baie goed. Die kamer is baie groot en ruim asook die badkamer. Die ontbyt was elke oggend baie smaaklik.

Karoo Lodge's terugvoer

Beste Marie,

Baie dankie vir jou ondersteunende resensie.

Dit maak die hart warm as daar regverdige kommentaar gelewer word wat ook ons inset om Karoo Lodge, wat al reeds vir 20 jaar in die bedryf staan, 'n besondere bestemming te maak en daarvoor erkening te kan ontvang

Karoo Lodge
Dirk E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk E

Stil en netjies.

Mooi omgewing en mense baie vriendelik. Jammer daar was nie aandete gewees soos op website wys nie.

Karoo Lodge's terugvoer

Hi,

Dankie vir jou resensie.

Etes moet vooraf bespreek word. Sien "karoolodge" webwerf onder "cuisine" of webwerf by "at66"

Karoo Lodge
was R1 150
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 2)
was R1 150
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 2)
was R1 150
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZDY5ZWNhLTUxMGMtNDQ3ZC1hZDI2LTk1ZGU1YWMyM2NkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R1 035  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 66 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.2216443 22.0294798
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za