Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nest

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 8, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Nest bied 'n Gesinseenheid en 'n Tuinwoonstel, elk met sy eie ingang, privaat tuin en braai-area. Karoo Nest is in Calitzdorp, naby bekroonde wynkelders en unieke restaurante.

Die Gesinseenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak en daar is 2 klein enkelbeddens in die slaaparea. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, sitarea op die dek en braaigeriewe. Daar is 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien.

Die Tuinwoonstel is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea, oopplan-kombuisie en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en elektriese braaipan toegerus.Daar is lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, sitarea op die dek en braaigeriewe. Daar is 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien.

Calitzdorp staan bekend as die "port-hoofstad" van Suid-Afrika en gaste kan 'n gratis, plaaslike port-drankie met aankoms geniet. Die area is bekend vir sy bergpasse, skaars vetplante, voëllewe, plaaslike kunstenaars en asemrowende omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Karoo Nest
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Pretoriusstraat 8, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 8, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f59b2eafe91e6a6df96c9ecf1dc752d16e2565535fe325dc683048aa16d0c01dc1f1db797b07b33b5ce5352fc2bd5b15ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.536253802549 21.686940493779