LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Oasis | LekkeSlaap
+14

Karoo Oasis

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 6 resensies vir Karoo Oasis
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5
Vivienne F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vivienne F

Dit was 'n unieke ervaring.

Die huis was goed ingerig en was skoon het lekker gekuier. Uiters sentraal geleë en die diens was goed.

Adri S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n Karoogevoel.

Dit is goeie waarde vir geld en mooi netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Kobie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Karoo-atmosfeer. Pragtige dorpie.

Pragtige dorp, netjies. Pragtige ou geboue. Hotel is uit 'n ander wëreld. Hotelontvangs is hartlik en gasvry.

Richard A B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard A B
Saam met vriende

Baie basiese plek om by te slaap.

Dis basies 'n bed en 'n badkamer/stort. Die gasheer is baie aandagtig en help waar dit kan. Die krag was af in die dorp vanaf 06:00 tot laat die namiddag as gevolg van die feit dat die munisipaliteit nie betaal het nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very basic place to sleep.

Pretty much a bed and a basic bathroom/shower. The host was very attentive and helped as best he could. Power in the town was down from 06h00 to late afternoon due to non-payment by the municipality!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dolores A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dolores A
Saam met vriende

Pathetic. Baie sleg.

Plek is nie skoon nie, oortrek van muskiete, slaap was onmoontlik. Dis nie 'n B&B nie, nog minder selfsorg. Daar is niks, net 'n waterketel, g'n mikrogolf of stoof om kos te maak of verhit nie. Gebreekte blindings op venster, geen gordyne, mense kyk binne in slaapkamer. Eienaar glad nie behulpsaam nie. Sal dit nie aanbeveel nie.

Ronel M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam saam met lekker vriende.

Een aand is genoeg. Dit sal lekker wees as elke kamer sy eie badkamer kan hê.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 31, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL2YvlOUYCtKBmm3Hc9EBr6kX8Gwp4D5ZrN2Tit6q7u9nQHNJgb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 31 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.327635037592 24.344544410705
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!