LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Ouberg Guest Lodge | LekkeSlaap
+18

Karoo Ouberg Guest Lodge

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karoo Ouberg Guest Lodge is in die hartjie van die Karoo in Middelburg, Oos-Kaap geleë, tussen Johannesburg en die Tuinroete, Port Elizabeth of Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-kamers wat elk uniek gemeubileer en versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetkamer of op die stoep bedien. Daar is 'n lieflike tuin met braaigeriewe en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Middelburg vorm deel van die Groot-Karoo in die Oos-Kaap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir Karoo Ouberg Guest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Ouberg Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNzUwYTQ4LTU1ZjUtNGQ4OS1iYjdmLWM0NDYxNDY5ZGNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!