LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Ouberg Guest Lodge | LekkeSlaap
+18

Karoo Ouberg Guest Lodge

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir Karoo Ouberg Guest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Theoff B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos verwag.

Die dorp is verwaarloos. Verblyf bevredigend vir oornag terwyl op reis.

Retha V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Saam met vriende

Rustig en aangenaam!

Rustig en aangenaam en netjies.

Helena Charlotte R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Charlotte R
Enkelreisiger

Vinnige oorstop maar baie gemaklik.

Rustige Karoo-verblyf met netjiese, ruim kamers. Sal 'n lekker groepverblyf kan maak.

Anel V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Vriendelik, gerieflik en stil.

Pragtige plek met vriendelike diens. Sal graag weer daar bly.

Karoo Ouberg Guest Lodge's terugvoer

Hallo Anel,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Groete.
Karoo Ouberg Guest Lodge

Karoo Ouberg Guest Lodge
Karien K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Die ontvangs was baie koud en onsmaaklik. Die kamer was nie behoorlik opgeruim nie. Vuil servette en koeldrankproppies nog in kamer gevind. Die beddegoed het vlekke en merke op gehad. Die miere in kamer was orals tot op bedkassies. Daar was geen water in kamer nie en moes ons naderhand (vyf en half uur later) gaan uitvind wat aangaan. Die pomp is toe eers aangeskakel en is ons watertoevoer na kamer herstel. Ons het navrae gedoen oor 'n item wat agtergebly het en niemand het tot dusver na ons toe teruggekom nie.

Karoo Ouberg Guest Lodge's terugvoer

Goeie dag Karien

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is tans besig om hierdie met die Bestuur op te volg en hulle sal jou kontak.

Groete.
Deone
Karoo Ouberg Guest Lodge

Karoo Ouberg Guest Lodge
Margaret H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertised as self catering, nothing is provided except 2 mugs, 2 glasses and 2 sachets of coffee, tea and sugar. This is the same as a room in a hotel.

Comfortable and in a good location on the edge of town, but not self catering. There was a braai skottel, but no plates, knives, forks etc.

Karoo Ouberg Guest Lodge's terugvoer

Hi Margaret. Thank you for the review. Please note that you did not book our selfcatering unit - we only have one selfcatering unit and it is booked out for a long time. The room you booked is our garden family room, which is not a selfcatering room - it is a normal lodge room only providing coffee and tea making facilities.
Our selfcatering unit is fully equipped for self cater.

Kind regards.
Deone du Pisani

Karoo Ouberg Guest Lodge
Magda V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Gesin met tieners

Heeltemal voldoende as oornagverblyf.

Die kamers was netjies en voldoende as oornagfasiliteit.

Sanett U - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanett U
Gesin met tieners

Lieflike gastehuis.

Ons het heerlik gebly, lieflike gastehuis.

Karoo Ouberg Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Sanett. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Karoo Ouberg Guest Lodge
Luitha D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luitha D
Enkelreisiger

Tarief vir slegs akkommodasie met geen ontbyt bietjie verregaande.

Pragtige plekkie vir oornag, teleurgesteld dat tarief ontbyt uitsluit wat die tarief buitensporig maak in verhouding met ander akkommodasie wat wel ontbyt insluit.

Nelia D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë in stil omgewing.

Pragtig gerestoureerde woning. Akkommodasie was gerieflik, netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang deur Griet Visagie, wat na ons omgesien het en ons die volgende oggend 'n heerlike ontbyt bedien het op die stoep.

Karoo Ouberg Guest Lodge's terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir die terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Vriendlike groete
Deone du Pisani

Karoo Ouberg Guest Lodge
Danny F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en stil. Vriendelike diens. Lugversorging goed.

Goedversorgde akkommodasie.

Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNzUwYTQ4LTU1ZjUtNGQ4OS1iYjdmLWM0NDYxNDY5ZGNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!