Cacadu-distrik Akkommodasie by Karoo Pred-A-Tours | LekkeSlaap
+34

Karoo Pred-A-Tours

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifton Wildsplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karoo Pred-A-Tours is tussen Rosmead en Cradock geleë. Die eiendom bied oorgenoeg wildkyk-geleenthede en braaigeriewe, 'n vuurpit-area en 'n swembad. Die verblyf by Karoo Pred-A-Tours word in 1 rondawel, 2 boskothusies en 2 oopplan-lodge-kamers aangebied.

Die grasdak-rondawel bied slaapplek vir 7 mense in 3 en suite-slaapkamers. Die rondawel is ideaal vir gaste wat maaltye soek, maar selfsorgfasiliteite kan voorsien word. Die rondawel is onder 'n peerboom in die tuine geleë wat meer as 100 jaar oud is.

Elke boskothuise beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Elke eenheid bevat 'n en suite-badkamer. Die boskothusie het 'n braai-area en gasketelbraaiers wat onder die stoepdak ingeskuif kan word as dit begin reën.

Die lodge-kamers is oopplan-eenhede wat elkeen 1 of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer bevat. Hierdie kamers is langs mekaar geleë en die een is toegerus met basiese selfsorgfasiliteite, maar die nader nie.

Die gemeenskaplike swembad is langs die rondawel geleë. Die vuurpit-area is naby die ou peerbome waar gaste gereeld wild sal sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Karoo Pred-A-Tours
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Clifton Wildsplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Pred-A-Tours het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cacadu-distrik Oos-Kaap
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifton Wildsplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ZDRhZTgzLTNmZWQtNGRjOC05ZjMxLWQ5MjM1ZDZiNGZkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Clifton Game Farm Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.939782 25.195716
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za