LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Provence | LekkeSlaap
+21

Karoo Provence

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Karoo Provence
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deon V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Wonderlike Karoo-ervaring.

Vriendelike ontvangs, lekker rustige omgewing, goed toegerus. Heerlik vir 'n groot gesin. Groot grasperk vir kinders om te baljaar.

Karoo Provence's terugvoer

Hoop om julle weer te sien.

Karoo Provence
Madalize B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madalize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte plattelandse gasvryheid.

Mooi omgewing.

Karoo Provence's terugvoer

Kom kuier asb weer.

Karoo Provence
Carlien J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien J
Saam met vriende

Gesellig.

Dankie Corlia en Jan Harm vir julle gasvryheid, ons het dit baie geniet!

Karoo Provence's terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Kom weer.

Karoo Provence
Sarah L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L
Gesin met klein kinders

What an awesome stopover on the way home for the Eastern Cape. Felt like an additional night of holiday.

The hosts were so welcoming and the farm was full of charm. Stunning location and so relaxing. The farmhouse is beautiful with everything you need and full of history. I would strongly recommend Karoo Provence to anyone who enjoys the peace and quiet of a beautiful working farm.

Karoo Provence's terugvoer

Please come again.

Karoo Provence
Michelle M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Lekkerste naweek. Dit voel presies soos om by familie op die plaas te gaan kuier. Ons was so mooi verwelkom. Die plek is so mooi, en die mense is nog beter.

Ek sal enige iemand aanraai om hierdie wonderlike plek te besoek. Oom Jan-Harm en Tannie Corlia het ons so bederf. Hulle gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Die kombuis is so lekker plek om te kuier, daar is plek vir almal! As jy nie hier bespreek nie, mis jy uit.

Karoo Provence's terugvoer

Julle beter weer kom kuier.

Karoo Provence
Natasha J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met tieners

Asemrowend, die stilte en natuur skep soveel vrede. Wonderlike eienaars.

Karoo Provence is vir seker 'n gastehuis waar ons graag weer sal wil kuier. Ons was vriendelik ontvang en het die kuier vreeslik geniet.

Karoo Provence's terugvoer

Kom kuier asb weer.

Karoo Provence
Elsje L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L

Die perfekte halfpadstop tussen die Kaap en Gauteng.

Dit was 'n heerlike ervaring om by dié gawe mense se gastehuis oor te slaap! Die kinders het die groot grasperk en die diere baie geniet terwyl ons grootmense rustig op die stoep kon sit en die sonsondergang waardeer. Ek sal die plek vir enige persoon aanbeveel.

Karoo Provence's terugvoer

Elsje, ons hoop ons sien julle gou weer.

Karoo Provence
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Murrayskop, Venterstad, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Gdi70ssyT2VBc61PaKTGGc8WRuOHLTZkhIxJaH2a7BLl0vsAO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 R58 Murrayskop 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.801196 25.952257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!