Karoo Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 24 Augustus 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Karoo Retreat is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat graag die ware Karoo-kultuur en gasvryheid wil beleef.

Karoo Retreat bied 6 luukse selfsorg-villas bygevoeg met moderne kombuisies, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 2 moderne dubbelkamers in die hoofgebou. Verder is daar 3 gesinseenhede wat die Retreat-gastehuis se eenheid 1 en 2 en die Luukse kothuis insluit. Eenheid 1 en 2 het elkeen gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n leefarea met 'n kaggel, 'n privaat swembad en toegang tot die swembad.

Die luukse kothuis is langs die swembad geleë en het 'n privaat dek. Dié kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad. Tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie is ingesluit.

Daar is ook 'n braai-area beskikbaar. Karoo Retreat is troeteldiervriendelik, indien vooraf gereël, en rolstoelvriendelik en daar is WiFi, wasgoeddienste en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, dierekyk, begeleide staproetes, bergfietsry en tennis in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R455 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf voor 24 Augustus 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]