Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Oudtshoorn

Karoo Retreat Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tizanne D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gemaklike, netjiese verblyf. Baie lekker gebly! Alles wat mens nodig het en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda H
1 nag
5.0
Des 2025

Verfrissend. Dit was 'n heerlike verrassing, want soms wat beskryf word, is nie altyd wat jy vind nie. Dit was heerlik, veral die aircon in die ander vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was just what we needed. It was lovely, the pool is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Dear Hayley, Thank you very much for your review and choosing Karoo - Retreat for your accommodation. We are very happy to hear that you enjoyed your stay, and thanks to the weather, you enjoyed our beautiful pool. We hope to see you in the near future to make more memorable memories together. Best regards, Reservations

Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ideal situation. Clean and secure. Good service. Clean facility. Most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Good day, Thank you very much for your review and choosing Karoo - Retreat for your accommodation. We're very delighted to hear that you enjoyed your stay at our little oasis, received good service from staff, and that you find the guesthouse clean. Thank you very much, we hope to see you in the near future at Karoo - Retreat Guesthouse. Regards, Reservations

Jaco M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beste diens. Beste diens en baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Goeie dag Jaco, Baie dankie vir u resensie, en dat u Karoo - Retreat kies vir u wegbreek. Ons is verskriklik bly dat julle ons gastehuis as netjies beskou, en die beste diens vanaf personeel ontvang het. Dit is altyd vir ons 'n plesier om ons gaste tuis te laat voel met aankoms, en die res van hulle verblyf so gemaklik as moontlik te maak, sodat die terugkoms sommer gou geskied. Ons hoop om julle weer by ons in die nabye toekoms te verwelkom, en nog meer fantastiese herinneringe saam te kan maak. Veilig reis. Beste wense Besprekings

Natasha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit was lieflik en beautiful. Dit was veilig en rustig .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Goeie dag Natasha, Baie dankie vir jou resensie, en dat jy en jou gesin Karoo - Retreat kies vir jul akkommodasie. Ons is baie verheugd dat julle 'n asemrowende tyd by ons kon hê, en die Gastehuis as pragtig beskou. Ons hoofdoel is om al ons gaste tuis en veilig te laat voel, en ons is weereens dankbaar dat ons dit kon bied. Ons hoop om julle sommer gou weer in die nabye toekoms by ons oase te kan verwelkom, en nog meer mooi en onvergeetlike herinneringe saam te kan maak. Veilige reis, en alles van die beste. Vriendelike groete. Besprekings

Leon Mare L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Goeie diens, goeie ligging. 100%, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Goeie dag Leon, Baie dankie vir jou resensie, en dat jy Karoo - Retreat Gastehuis kies vir jou verblyf. Ons is baie bly dat jy jou tydjie by ons geniet het, en dat goeie diens gelewer was. Ons is bly dat jy die ligging sentraal vind, en alles sommer naby geleë is. Ons sien baie uit daarna om jou weer in die nabye toekoms by ons oase te verwelkom, en nog meer spesiale oomblikke saam te kan maak. Vriendelike groete Besprekings

Adri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike rustige atmosfeer met uitstekende diens en gasvryheid. Heerlik gebly en personeel gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Beste Adri, Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit is aangenaam om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Karoo Retreat span

John B
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellent. Excellent, stayed in a room next to the pool which I thought was better than my previous stay in 2023.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Dear John, Thank you very much for always choosing Karoo - Retreat for your accommodation. We are very happy to hear that you enjoyed your second stay even more. As our main purpose is to always provide quality and affordable 4-star accommodation for your comfort. Our team would really like to welcome you back for another memorable stay, in the near future. Best regards, Reservations

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

D.H.B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 450
15 % AF
R 1 450 R 1 233
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
15 % AF
R 1 450 R 1 233
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 450
15 % AF
R 1 450 R 1 233
per nag, vir 2 mense
Bespreek

41 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 45 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70f2b7a1d1d6730fb075ccc2a292a35d2df5b7851efa8188c372fdf770d41e88387a7a7fad3684d197f2bdb7cc7f3689a513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 41 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.582159 22.197085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang