Karoo Retreat Guesthouse
Kry 30% af vir verblyf voor 6 Junie 2021
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hek 1, Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R760R532 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Karoo Retreat Guesthouse is in Oudtshoorn geleë. Dit is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat graag die ware Karoo-kultuur en gasvryheid wil beleef.
Karoo Retreat Guesthouse beskik oor 8 luukse selfsorgvillas met moderne kombuisies, sitareas, asook en suite-badkamers. Daar is ook 2 moderne dubbelkamers in die hoofgebou. Die individueel versierde kamers word omring deur lieflike tuine en sonstoele wat ’n uitsig oor die swembad bied.
Geriewe op die perseel sluit ’n braai-area, WiFi, wasgoeddienste en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, dierekyk, begeleide staproetes, bergfietsry en tennis in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hek 1, Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Retreat Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hek 1, Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom