Karoo-Rust

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is toegerus met alles wat jy nodig het terwyl jy in Prins Albert.

Daar is 3 eenhede op dei grondverdieping, elkeen met 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met stort. Die sitkamer, kombuis en eetkamer is oopplan en die eenhede het stoepe voor en agter.

Die eenheid bo het 2 slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens of een koninggrootte-bed, en die ander 1 met 'n standaard dubbelbed. Elke kamer het sy eie badkamer.

Al die eenhede is toegerus met TV's met MNet, kykNET en ander kanale. Daar is parkering voor die eenhede. Braaigeriewe kan op versoek beskikbaar gestel word.

Motorfietsryers is welkom!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo-Rust gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za