Karoo Tranquillity
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek en vir oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 van die ander slaapkamers het ook koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n gastetoilet.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het gemaklike banke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.
Daar is heerlike braaigeriewe wat gaste kan benut.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Karoo Tranquillity sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Williston Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom