Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Tranquillity

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Karoo Tranquillity
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Retha R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha R
Saam met vriende

Rustig gebly, stapafstand vanaf die winkel en restaurant.

Heerlike ruim huis met groot kamers, goeie beddens en beddegoed. Voertuig ook veilig binne die erf parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Remalie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remalie L
Saam met vriende

Heerlik rustig en ruim verblyf. Voel asof jy tuis gekom het.

Klara was 'n goeie gasvrou met gereelde besoeke om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Wil sommer baie langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H
Saam met vriende

Vriendelike diens. Heerlik gebly.

Ruim en netjiese huis. Heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Baie vriendelike diens, skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merchia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merchia D

Baie netjies en goed toegerus.

Ons naweekverblyf kon nie beter gewees het nie. Klara is 'n baie vriendelike en behulpsame dame en ons gereeld gevra of alles nog reg is. Ons het baie veilig gevoel in die stil Karoodorpie. Die kerk oorkant die pad is die mooiste gebou en die lui van die kerk-klok die Sondag-oggend was besonders. Inwoners van Williston is baie vriendelik. Sal beslis Karoo Tranquility aanbeveel indien jy verblyf soek in Williston.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalia M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia M
Gesin met klein kinders

Heerlike, gerestoureerde huis. Heerlik warm en gerieflike beddens.

Was skoon en 'n veilige hawe in 'n dorp wat sukkel. Dankie vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met vriende

Ons was in Williston vir die RSG Camino.

Ons het oornag by Karoo Tranquility voor ons die RSG Camino gestap het. Ongelooflike lekker huis. Baie mooi ingerig en luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilene D

Beautiful en tranquil.

Die naam sê alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Saam met vriende

Very relaxing braai on the stoep.

Great Karoo sunset and a few drinks and braai with travelling companions late into the night. Great spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M
Saam met vriende

Perfekte oornag.

Karoo Tranquility het al ons verwagting oortref. Baie netjies en skoon. Mense in die dorp is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met tieners

Ons het heerlik in Williston by Karoo Tranquillity gekuier en geslaap. Dis die pragtigste tipiese Karoo dorpshuis wat baie mooi gerestoreer is.

Ons was 'n gesin van 8 volwassenes en almal het heerlik geslaap, genoeg warmwater om te stort en elkeen 'n warmwatersakkie, net jammer sommige beddens het nie warm komberse of elektriese komberse gehad nie en 2 kamers ook nie verwarmers nie. Gelukkig was dit nie die naweek so koud soos dit in die Karoo kan raak nie. Die kaste in die kamers is pragtig, maar binne-in nie netjies nie. In die kombuis is basies als wat benodig word, behalwe daar was nie genoeg groot borde en gewone messegoed vir almal nie. Als behalwe die een verwarmer is in 'n goeie werkende toestand, net jammer die vrieskas was vol privaat goed, maar ons kon darem ons vleis ook daar ingekry het. Verder het ons heerlik gebly en sal in die toekoms beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Tranquillity se terugvoer

Hi Lizelle

Baie baie dankie vir jou terugvoer!! Ek waardeer dit verskriklik baie! Ons slaap amper nooit daar nie, so ek gaan nooit weet as iets gebreek is of nie op standaard is nie!

Ek gaan dadelik aandag daaraan gee, en ek hoop ek sien julle gou weer!!!

Karoo Tranquillity
Johan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Ongelukkig nie die geld werd nie.

Ongelukkig was die huis nie baie skoon nie, dit voldoen vir seker nie aan die standaard soos geadverteer nie, en is beslis ongelukkig nie die geld werd nie. Dit lyk asof iemand permanent in die huis woon, en dit toe net vinnig reg geskuif het vir ons aankoms. Daar is geen Wifi soos geadverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Tranquillity se terugvoer

Hallo Johan

Baie jammer om dit te hoor. Jy het niks genoem in die boodskappe toe ons met mekaar gepraat het nie.

Ek het nou net weer gaan kyk en op my profiel staan daar dat daar nie Wi-Fi beskikbaar is nie. Ek hett nog nooit Wi-Fi by die huis gehad nie.

Niemand bly permanent daar nie en ek sorg altyd dat die huis skoon is voor gaste kom.

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal definitief daarna oplet in die toekoms.

Lekker dag.

Karoo Tranquillity
Yolandi N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese en mooi huis wat oud met nuut meng.

Wonderlike en behulpsame gasvrou en lieflike huis in Williston.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Clean and beautiful.

The location of this tranquil house is great for an overnight on a road trip. The house is large and has enough space for big groups. Klara was friendly and helpful! Will definitely recommend staying here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greggory B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greggory B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay travelling to the Cape Province.

Easy to find and not on the main road so very peaceful. It's an old house with charm and for our group of three adults, it served it's purpose perfectly as our dogs also accompanied us on the trip. Thank you to Klara for permitting their stay. There is also off-street parking. We will definitely recommend Karoo Tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short and sweet.

Excellent for a group, beautifully appointed, hot! Can't help the weather! Would use again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker hier oorgeslaap. Baie skoon en netjies.

Baie netjiese huis met baie slaapplek en is sommer om die hoek van 'n heerlike restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tertia W
Gesin met tieners

Ruim en gemaklike verblyf vir 'n vinnige oorslaap op pad na jou volgende bestemming. Neem eie toiletpapier, braaihout en weet vooraf dat jou motor in die straat parkeer word.

Ruim huis met basiese.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharome V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharome V
Gesin met tieners

"Home away from home"-ervaring met uitstekende diens.

Die plek is in 'n plattelandse dorpie, maar Klara, die eienaar, het deur haar weldeurdagte inrigting van die huis asook haar behulpsaamheid en vriendelikheid die verblyf baie aangenaam gemaak. Haar fokus op klein detail soos kruideniersware vir selfsorg, elektriese komberse, hout vir vuurmaak, kwaliteit en genoeg toiletpapier en selfs genoeg handdoeke vir almal het baie beteken. Sy't selfs voortdurend gebel en ook kom inloer om seker te maak ons is geholpe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma W
Gesin met tieners

Lovely overnight stay.

Dog friendly, which is a win!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Gesin met klein kinders

Fantastic

Clean and neat and as advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C
Gesin met klein kinders

Puik!

Ons was bekommerd oor die parkering van voertuie in die straat. Ordentlike koffie/melk 'n probleem. Baie skoon en netjies, sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina F
Gesin met tieners

This guesthouse has everything you need to make you stay comfortable.

We stayed for a weekend. Absolutely loved the house. The place is very clean. Well equipped with all that you need. Very safe environment and friendly service from Klara. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary H
Saam met vriende

Great.

This is a bargain and a lovely big old house, the owner is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V

Baie rustig met goeie diens en vriendelikheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met tieners

Quaint town with a fabulous home to stay in along the Karoo highway.

Karoo Tranquillity is a beautiful home in the quaint town of Williston. I am so glad to have seen this part of South Africa recently and to have stayed in this exceptional home. We loved everything about our time here including the wonderful hostess Klara who organised everything perfectly for our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna J
Gesin met klein kinders

Pragtige groot huis en mooi omgewing.

Die huis is vreeslik mooi en baie ruim met groot slaapkamers. Die kinders het hulle kamer vreeslik baie geniet en lekker gespeel. Klara het baie moeite gedoen en was altyd beskikbaar indien ons iets sou kort. Regte huis waar 'n mens net wil in bly. Sal vir seker weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Heerlik!

Ons familie het só lekker gebly! Wat 'n pragtige Karoo huis met 'n lieflike atmosfeer. Dankie Klara vir die vriendelike diens! Ons sal vir seker weer by Karoo Tranquility 'n draai maak op pad na/vanaf ons vakansiebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin C
Gesin met klein kinders

Awesome home in a quiet town!

We had an awesome stopover here. House is fully equipped and child friendly. Not to mention large rooms. Great host as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike huis in 'n stil dorp!

Ons het 'n wonderlike aand hier gehad. Die huis is volledig toegerus en kindervriendelik. Om nie die groot kamers te noem nie. Goeie gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Gesin met klein kinders

Groot vrede.

Dit was vir ons baie aangenaam om hier aan te bly. Dit is 'n pragtige ou huis, 'n plek waar ek sal wil afpak en bly. Klara is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Sal ek weer daar aanbly, beslis. Ek sal my roete so beplan en volgende keer meer as een aand oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met vriende

Het heerlik ontspan.

Het net een nag oorgebly, maar sal verseker volgende keer 'n ekstra aand bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D
Gesin met klein kinders

Cold temperature but warm hospitality.

Had a great stay and hosts very friendly and hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84bff4ded6dd8c1c6ce486307c548fb380478bdb54eecee5dae651c6a59a4bd9aa4b3866a2c40e991c8a20146fba72acaf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 25 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.340710172768 20.915692347746