Karoo Uitsig
Opsomming van Resensie
Lizette B - Mrt 2021
Gemiddeld
Stunning.
Mike S - Feb 2021
Gemiddeld
Rustige nag gehad. Oornag op pad Kaap toe. Baie gasvrye mense.
Herman V - Jan 2021
Gemiddeld
Ongelooflike vriendelike gashere. Vir seker die plek om oor te slaap, die beste blyplek tussen Gauteng en die Kaap!
Deon M - Jan 2021
Gemiddeld
Awesome, friendly, well worth the stay.
Paul B - Jan 2021
Gemiddeld
Vriendelik, skoon, veilig stil omgewing.
Carien H - Jan 2021
Gemiddeld
Besonders gawe en gasvrye mense. Verfrissend anders!
Dolf V - Jan 2021
Gemiddeld
Was fantasties gewees.
Nico C - Des 2020
Gemiddeld
Hulle gasvreiheid was uitstekend. Die plekkie is perfek vir 'n oorslaap.
Thelma O - Des 2020
Gemiddeld
Rus en vrede
Madelaine V - Des 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld
Jade D - Des 2020
Gemiddeld
Absolutely wonderful!
Andrew W - Des 2020
Gemiddeld
Perfekte rustige ruspunt.
Charlien H - Des 2020
Gemiddeld
Ons was aangenaam verras, eintlik net op soek na 'n bed om op te slaap, maar wat ons gekry het was veel meer!
Dolores R - Des 2020
Gemiddeld
Disappointed in condition of guesthouse.
Martin D - Des 2020
Gemiddeld
Wonderlik.
Andre A - Nov 2020
Gemiddeld
Wunderbar!
Tinus K - Nov 2020
Gemiddeld
Gemaklik en vriendelik.
Louis S - Nov 2020
Gemiddeld
Net vinnig oorgestop vir die aand .
Adelle D - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker rustig.
Christine P - Nov 2020
Gemiddeld
Gasvryheid was uitstekend!
Fred S - Okt 2020
Gemiddeld
Ons het ons oornag verblyf geniet en kon lekker ontspan vir die aand.
Roger C - Okt 2020
Gemiddeld
Baie skoon, netjies, vriendelik. Baaaaie koue nag!! maar genoeg komberse!
Retha K - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon, vriendelike diens
Luzanne K - Sep 2020
Gemiddeld
Warm en skoon stort en beddens.
Mandy V - Sep 2020
Gemiddeld
Friendly warm welcome. Neat and clean room.
Cynthia L - Sep 2020
Gemiddeld
Overnight only.
Johan F - Sep 2020
Gemiddeld
Baie rustig
Chane V - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelike diens.
Desmond A - Sep 2020
Gemiddeld
Charming, rustic atmosphere.
Phillip B - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelike gasvrye mense. Geskik vir oornag.
Petrus V - Sep 2020
Gemiddeld
Comfortable, overnight accommodation
Christie M - Sep 2020
Gemiddeld
Het lekker geslaap
Rinus P - Aug 2020
Gemiddeld
Baie ou gebou maar baie netjies, eienaars baie vriendelik en baie hulpvaardig.
Nannette A - Aug 2020
Gemiddeld
Quick stop over.
Frikkie En Rita B - Mrt 2020
Gemiddeld
Rustige nagrus.
Charlene S - Feb 2020
Gemiddeld
Briljant, briljant, briljant!
Stanley P - Jan 2020
Gemiddeld
Just a happy experience.
Pieter H - Jan 2020
Gemiddeld
Hulle het die perfekte plek om oor te bly met honde.
Kobie V - Jan 2020
Gemiddeld
Net slaapplek gesoek om te oornag.
Leroux Z - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker gewees rustige omgewing.
Paul G - Des 2019
Gemiddeld
Great stopover.
Karoo Uitsig's terugvoer
Dear Paul, thank you for the review and it was a pleasure hosting yourself and kids. We look forward to seeing you again in the future. Alex and Racquel
Riana J - Okt 2019
Gemiddeld
Sleg.
Sonja S - Apr 2019
Gemiddeld
Bathroom unacceptable.
Annechien D - Feb 2019
Gemiddeld
'n Klein juweel.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A little gem.
I must admit I was a little sceptical when I first arrived. It is a lovely little place and it is a work in progress. I was travelling for business, but had my elderly mother and three dachshunds with me. Vivienne went out of her way to ensure we were comfortable and my furchildren were safe. I will definitely stay there again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Marius V - Feb 2019
Gemiddeld
Not suitable for anybody.
Albie B - Jan 2019
Gemiddeld
As jy bereid is om nie te veel te verwag nie sal dit nie teleurstel nie.
Dawie D - Des 2018
Gemiddeld
Slaapkamer was netjies, behalwe die vensters wat nie mag oopgemaak word nie anders val die ruite uit.
Elzanne V - Des 2018
Gemiddeld
Dit was ongemaklik, ons het middernag opgestaan en gery.
Barry P - Nov 2018
Gemiddeld
Lekker rustig.
Ria C - Okt 2018
Gemiddeld
Gasvry en stil.
Leone M - Aug 2018
Gemiddeld
'n Onaangename ervaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
An unpleasant experience.
No facilities for heating was provided. Fire place exists but no wood, etc provided. Single electric blanket, for double bed, did not work and summer sheets in the middle of winter led to a cold, freezing, unpleasant stay. No TV provided. Land lady was very friendly and interesting.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Samantha G - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderful place to stay.
Carina T - Apr 2018
Gemiddeld
Uitdagend ver uit gemaksone.
Barnie J - Apr 2018
Gemiddeld
Ouwerêldse sjarme en kunstige omgewing.
Rudi V - Mrt 2018
Gemiddeld
Work in progress.
Conrad V - Nov 2017
Gemiddeld
Gasvry en rustig.
Heloise O - Nov 2017
Gemiddeld
Voldoende vir oornagverblyf, kultuurryke dorpie en vriendelike ontvangs by die gastehuis.
Lees meerRoss V - Nov 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Dean N - Sep 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Jarryd O - Aug 2017
Gemiddeld
Very friendly and warm house to stay in.
Marian A - Aug 2017
Gemiddeld
Stil, rustig, huislik.
Mathilda V - Aug 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
Andries V - Jul 2017
Gemiddeld
Netjies en skoon sonder fieterjasies - goeie waarde.
Roelof G - Mei 2017
Gemiddeld
Baie vriendelik en aangename mense.
Karoo Uitsig's terugvoer
Baaie dankie Rudy en Ester ek is so bly hoop julle geniet die vakansie ons mis julle vreeslik.
Vivienne en liefie
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom