Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo View Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo View Guesthouse bied gehalteverblyf in Nxuba (Cradock), 'n historiese dorpie aan die oewer van die Groot Visrivier in die Oos-Kaapse Karoo. Dié florerende dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande, 'n landboustreek met wilde diere en gasvrye inwoners.

Daar is 3 slaapkamers, elk met sy eie privaat ingang en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met DSTV, Mikrogolfoond, Yskas en Ketel. Almal het komplimentere koffie, tee, melk en suiker vir gaste. Kamer 1 beskik oor n nuwe en suite kitchenette , ten volle toegerus met pragtige uitsig oor die swembad.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike Swembad, Braaigeriewe, Gratis WiFi en Veilige Parkeer Terrein agter Elektroniese Hek.

Besoekers aan Nxuba (Cradock) kan gerus die warmwaterbron besoek, historiese besienswaardighede verken of 'n daguitstappie na een van die wildreservate onderneem. Daar is ook gholf en verskeie buitelugsportsoorte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Karoo View Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f82afcb98ccd80e5625fc37ab74ea018e357e1ce2d54413fb25755065208308b1952fc30b7e499cbe57da49aa932a2be350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 50 Protea Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1490947 25.6259999