Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vrede

Granaatbos
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Granaatbos is ’n selfsorg-eenheid met 2 aparte slaapkamers, 1 met ’n koningingrootte-bed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is ’n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Die eenheid het ’n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met ’n mikrogolf, yskas, tweeplaatgasstoof, sitarea, eetarea en kaggel. Elke eenheid het ’n motorafdak en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Alle honde wat saamreis, moet voorsien word van hulle eie beddegoed en word nie toegelaat om op die beddens of banke te slaap nie. Indien daar met die honde buite die eenheid se erf gestap word, moet hulle aan leibande wees, aangesien hier wild en boervee in die kampe aangehou word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gannabos
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Granaatbos is ’n selfsorg-eenheid met 2 aparte slaapkamers, 1 met ’n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is ’n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Die eenheid het ’n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met ’n mikrogolf, yskas, tweeplaatgasstoof, sitarea, eetarea en kaggel. Elke eenheid het ’n motorafdak en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Alle honde wat saamreis, moet voorsien word van hulle eie beddegoed en word nie toegelaat om op die beddens of banke te slaap nie. Indien daar met die honde buite die eenheid se erf gestap word, moet hulle aan leibande wees, aangesien hier wild en boervee in die kampe aangehou word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Krubos
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Krubos is 'n selfsorg-eenheid en het 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Die 1 kamer ’n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4. Die kombuis is volledig toegerus met ’n mikrogolf, yskas, vierplaatstoof en oond. Die kombuis se eetarea maak deel uit van die kamer en daar is ’n dubbelbank in die sitarea. Daar is ’n kaggel in die kombuis asook ’n tafel met stoele. Die eenheid beskik oor onderdakparkeerplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Alle honde wat saamreis, moet voorsien word van hulle eie beddegoed en word nie toegelaat om op die beddens of banke te slaap nie. Indien daar met die honde buite die eenheid se erf gestap word, moet hulle aan leibande wees, aangesien hier wild en boervee in die kampe aangehou word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Berskuil Plaas, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqaVOCaqiDI4naVY5vcu1BhEZTUUUlEBlyNEQwnlYHlrNZwBRZv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 Van der Bergskuil Farm Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -32.640314280929 23.914498615492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem