LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Windpompie | LekkeSlaap
+24

Karoo Windpompie

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Karoo Windpompie is in Fraserburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 2 slaapkamers wat geskik is vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n klerekas, spieëlkas en 'n waaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei toegerus.

Die sit-area het gemaklike banke en 'n TV met OpenView en 'n eet-area met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is 'n ingeboude braai in die tweede sit-area.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Windpompie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Karoo Windpompie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Windpompie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadc9002207a8d3aa3c07b3af08a0ba5d6a882e1ed5f2ba906d3dd320804d14840c95b969423cb97b282478d3bdca07b7307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 19 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -31.914895483959 21.510123701328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!