LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Windpompie | LekkeSlaap
+24

Karoo Windpompie

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Karoo Windpompie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elna S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie goeie oornagplek met al die nodige geriewe. Silwerskoon met baie spasie. Wat my opgeval het is die lekker baie handdoekrelings in die badkamer. Dit is gewoonlik by 99% van alle plekke waar ek al oorgebly het ‘n probleem, geen ordentlike hangplek vir nat handdoeke nie. Wel, Karoo Windpompie se badkamer is daar 'n wenner. Baie dankie, dit is vyfster. Dit is ook ‘n stil en rustige area en ons het lekker geslaap. Ek sal Klein Windpompie beslis vir enigeen aanbeveel.

Jaco S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar met alle geriewe.

Baie oulike plekkie. Dalk kyk na elektriese komberse in die winter. Gee aandag aan binne braai. Dit rook erg na binne en alles binne die huis ruik dan na rook.

Joubert U - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Karoo.

Baie dankie vir die netjiese en skoon plek. Ons was werklik aangenaam verras. Julle doen regtig iets reg. Die enigste moontlike aanbeveling sou wees om die warmwaterdruk te verbeter, maar ons kom weer.

Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadc9002207a8d3aa3c07b3af08a0ba5d6a882e1ed5f2ba906d3dd320804d14840c95b969423cb97b282478d3bdca07b7307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 19 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -31.914895483959 21.510123701328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!