Karoo1 Hotel Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo1 Hotel Village bied gerieflike, gehalteverblyf net buite De Doorns op die N1. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers wat graag die bekoorlikheid van die Karoo wil ervaar, of as gerieflike oornagplek vir reisigers.

Die hotel het 23 kamers, asook konferensiegeriewe. Die kamers is smaakvol versier en skep ’n regte Afrika-gevoel. Ontbyt is ingesluit by die tarief en gaste het toegang tot beperkte gratis WiFi gedurende hul verblyf.

Daar is ’n pragtige kapelletjie waar gaste die knoop kan deurhaak. Verder is daar ook ’n restaurant, swemarea, gimnasium, sauna en konferensiesentrum op die perseel, wat Karoo1 Hotel Village die ideale plek maak vir ’n troue, verjaardagpartytjie, spanbou-funksie of sake-konferensie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo1 Hotel Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za