Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoos Cottage & Studio

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wehmeyerstraat 78, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoos Cottage & Studio is in die hartjie van Willowmore en is ideaal vir 'n gesin of paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kombuis wat goed toegerus is.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis wat goed toegerus is.

Albei eenhede het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lauren V
5.0
Beautiful, clean and safe. Lovely cottage that was inviting and well kept. The property was well maintained and our host was very helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jodi Z
Saam met vriende
5.0
10/10 Absolutely stunning. Absolutely excellent! First, the host! I have never received such a warm welcome. Our host could not do enou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Thea V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike oorbly bestemming. Alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Die gasheer is 'n goeie gasheer en laat jou tuis voel.
Jul 2024
Heidi V
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie Carel vir die vriendelike ontvangs en inligting oor die staproete na die. Ons het heerlik gebly en die huis is baie goed ingerig. Lekker braaip...
Sien meer
Jun 2024
Allen G
5.0
Akkomodasie heel goed en netjies. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Heel goed gebly. Netjiese verblyf.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wehmeyerstraat 78, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoos Cottage & Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wehmeyerstraat 78, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51143c1e49dc177e191f0990b7dbb3fe063a5124bcb57e29cf3262cf67b9945a1e39681f80b5fc8945557c48a32f3c4a442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 78 Wehmeyer Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.29525083875 23.492976028242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang