Karoosjiek Self-catering Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Karoosjiek Self-catering Cottage bied 'n uitsig oor Spandaukop en bied slaapplek aan tot 6 gaste in Adendorp en is 8 km vanaf Graaff-Reinet.
Hierdie oopplan-kothuis wat op die perseel van die hoofhuis is, het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.
Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, eetgerei en breekgoed, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Melk, koffie, tee en suiker word voorsien. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.
Gaste kan van die swembad en braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar met genoeg plek vir 'n sleepwa, karavaan of boot.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leticia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoosjiek Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Adendorp Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap