LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karopa Self-catering | LekkeSlaap
+35

Karopa Self-catering

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maynhardtstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karopa Self-catering bied selfsorg-eenhede in Beaufort-Wes.

Die eenhede het lugversorging en bied slaapplek aan onderskeidelik 4 tot 6 gaste. Daar is koningingrootte-beddens of enkelbeddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Van die eenhede het ook 'n bad.

Die eenhede se kombuisies is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. TV's met DStv en WiFi is beskikbaar.

Van die eenhede is met 'n skakeldeur verbind en kan saam bespreek word vir groter gesinne of families. Let daarop dat van die eenhede slegs met trappe bereik kan word en dus moontlik nie vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Beaufort-Wes bied 'n rits restaurante en besienswaardighede soos museums, die Karoo Sundowner Donkiekartoer, bergfietsroetes, 4x4-roetes en meer.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Karopa Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Maynhardtstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karopa Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maynhardtstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAheM4mLzxGxPBmVbSbbXittbtH2OcRtxgZykMieb7ayp5lPLyce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 5 Maynhardt Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.350928 22.605941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!